Skip to content

7 April 2023

Goeie Vrydag – Vandag herdenk ons die kruisiging van Jesus Christus. Prys God dat Hy Sy seun gegee het om vir ons sondes te sterf. Bid en dink aan diegene in ons geloofsfamilie wat ook hul kruis vir Christus moet opneem, terwyl hulle ter wille van Sy naam vervolging verduur.

Back To Top
Search