skip to Main Content

4 April 2023

Vervolgde mans wêreldwyd – Die vervolging van Christenmans en -seuns is daarop gemik om hulle as beskermers uit die samelewing te verwyder – ʼn handeling wat gesinne en gemeenskappe kwesbaar laat. Bid dat God mans sal beskerm en toerus met wysheid sodat hulle die weerloses onder hulle kan beskerm.

Back To Top
Search