skip to Main Content

31 May 2022

Guinea – In Guinea het ʼn klein Fulani-gemeenskap die Evangelie gehoor en Christus as hul Redder aangeneem. Prys die Here vir hul saligheid.  Bid dat, terwyl hulle  uitdagings verduur om bymekaar te kan kom, die Here hulle van ʼn plek sal voorsien waar hulle Hom saam kan aanbid.

Back To Top
Search