Skip to content

29 January 2021

God antwoord jare se gebede vir Saoedi-Arabië namate daar bemoedigende groei in die ondergrondse Kerk plaasvind. Loof die Here dat Hy in die harte werk van diegene wat soekend is na die waarheid. Bid vir wysheid vir leiers wat hulself oor hierdie gelowiges ontferm.

Back To Top
Search