skip to Main Content

20 November 2018

Iran het ʼn hoë egskeidingsyfer en Christene is nie immuun daarteen nie. Bid dat nuwe gelowiges hulp sal vind om aan te pas by ʼn Bybelse begrip van die huwelik. Bid ook vir broodnodige hulpbronne wat goeie lering oor die huwelik kan voorsien.

Back To Top
Search