Skip to content

14 November 2018

Togo – Sedert Julie het ongeïdentifiseerde persone vyf Moskees gevandaliseer in ʼn vermoedelike poging om onmin tussen Moslems en Christene in Togo te saai. Bid dat alle planne om Moslems en Christene teen mekaar op te steek sal misluk.

Back To Top
Search