skip to Main Content

10 Nov 2017

Sentraal-Asië – Guliyar* is ʼn Christenvrou van Sentraal-Asië wat serebraal verlam is, en boonop het sy ook net een hand. Toe haar familie uitgevind het van haar geloof, het hulle haar probeer herbekeer. Toe hulle dit nie kon regkry nie, het hulle haar geslaan en onterf. Bid dat sy sal aanhou om sterk te staan in die geloof.

Back To Top
Search