{"id":45684,"date":"2025-01-30T07:05:28","date_gmt":"2025-01-30T05:05:28","guid":{"rendered":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/?p=45684"},"modified":"2025-01-29T08:19:40","modified_gmt":"2025-01-29T06:19:40","slug":"die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/","title":{"rendered":"Die 2025 W\u00eareldwaarnemingslys \u2013 &#8216;n oorsig"},"content":{"rendered":"<div class=\"wpb-content-wrapper\">[vc_row][vc_column][vc_column_text css=&#8221;&#8221;]<strong>\u0149 Oorsig van die plekke waar jou geloof jou die meeste kos.<\/strong><\/p>\n<p><strong>Noord-Korea<\/strong><br \/>\n<strong><img decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-45768 alignleft\" src=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-North-Korea-300x300.png\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-North-Korea-300x300.png 300w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-North-Korea-150x150.png 150w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-North-Korea-100x100.png 100w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-North-Korea.png 400w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/strong>Indien jou Christelike geloof in Noord-Korea ontdek word, kan jy op die plek doodgemaak word. As jy\u00a0nie doodgemaak word nie, word jy na \u0149 verskriklike arbeidskamp gestuur en as \u0149 politieke misdadiger behandel. Jy kan met\u00a0jare se harde handearbeid gestraf word, wat baie mense nie oorleef nie. Dit is onmoontlik om vir eredienste of gebedsgeleenthede bymekaar te kom. Die risiko is selfs te groot vir geheime eredienste en gebedsgeleenthede.<\/p>\n<p>Selfs burgers van Noord-Korea wat uit die land ontsnap het, is nie veilig nie. Vlugtelinge in ander lande, veral China, loop die gevaar om gevange geneem te word en teruggestuur te word, waarna hulle ontsettende strawwe moet verduur. Indien die regeringsamptenare ontdek dat \u0149 Noord-Koreaan \u0149 Christen geword het, of selfs net die Evangelie gehoor het of in kontak met Christene gekom het, word hulle uitgesonder vir swaar strawwe.<br \/>\n<em><br \/>\n*Foto slegs verteenwoordigend.<\/em><\/p>\n<p><strong>Somali\u00eb<img decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-45770 alignright\" src=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-Somalia-300x300.png\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-Somalia-300x300.png 300w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-Somalia-150x150.png 150w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-Somalia-100x100.png 100w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-Somalia.png 400w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/strong><br \/>\nIn Somali\u00eb is dit \u0149 kwessie van lewe en dood om Jesus te volg. Al-Shabaab, \u0149 gewelddadige Islamitiese\u00a0militantegroep, is in \u0149 oorlog met die regering gewikkel en hulle beheer groot dele van die land. Die groep fokus daarop om Christenskap in Somali\u00eb uit te roei. Hulle het Somaliese Christene al dikwels op die plek doodgemaak.<\/p>\n<p>Die Christene word egter ook deur hul eie families en gemeenskappe vervolg. Om \u0149 Moslem te wees, is \u0149 groot deel van jou Somaliese identiteit. Dit word dus as verraad gesien om jou Moslem-geloof te verwerp, en dit be\u00efnvloed jou hele familie en gemeenskap. Al is daar net \u0149 vermoede dat jy vanuit Islam na die Christendom bekeer is, kan jou lewe in groot gevaar wees.<\/p>\n<p><em>*Foto slegs verteenwoordigend.<\/em><\/p>\n<p><strong>Kuba<\/strong><br \/>\n<strong><img decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-45772 alignleft\" src=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-Cuba-300x300.png\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-Cuba-300x300.png 300w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-Cuba-150x150.png 150w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-Cuba-100x100.png 100w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-Cuba.png 400w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/strong>Kuba word al sedert 1959 deur die Kommunistiese Party regeer, wat probeer om die Kerk te beheer.\u00a0Die regering reageer heftig teenoor enigiemand wat hierdie beheer te\u00ebstaan. Die kerkleiers en Christen-aktiviste wat die regime kritiseer, loop die gevaar van ondervraging, arrestasie, smeerveldtogte, reisbeperkings, tronkstraf en teistering (wat fisiese geweld en skade aan kerkgeboue kan insluit).<\/p>\n<p>Hierdie leiers se families staar ook dreigemente in die gesig, insluitende om gedreig te word dat hulle toesig oor hul kinders kan verloor. Die regering weier dikwels om nuwe kerke te registreer, wat beteken dat baie kerke onwettig bestaan. Hierdie kerke kan boetes kry, hul besittings kan gekonfiskeer word en die geboue kan selfs gesloop word.<\/p>\n<p><strong>China<\/strong><br \/>\n<img decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-45774 alignright\" src=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-China-300x300.png\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-China-300x300.png 300w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-China-150x150.png 150w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-China-100x100.png 100w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Issue-1-newsletter-China.png 400w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/>Die Chinese regering het die afgelope jare daadwerklik probeer om te verseker dat alle vorme van godsdienstige uitdrukking in ooreenstemming is met die Chinese kommunistiese filosofie. Enige kerk of kerkleier wat dus buite hierdie raamwerk optree, kan onder hewige beperkings geplaas word. Ongeregistreerde kerke wat voorheen deur die Chinese regering geduld is, word nou as onwettig beskou en toenemend onder druk geplaas soos wat amptenare meer gereeld die regulasies afdwing en beleide verskerp. Die staatsgoedgekeurde kerke kom ook al meer onder sterker ideologiese druk.<\/p>\n<p>In die gebiede waar Islam of Tibettaanse Boeddhisme die meerderheidsgelowe is, staar Christen-bekeerlinge uit daardie gelowe die moontlikheid van ekstra monitering en druk \u2013 en soms selfs geweld \u2013 van hul families en gemeenskappe in die gesig.<\/p>\n<p><em>Foto: \u0149 Kerk met \u0149 se\u00ebl waarop \u201cIn beslag geneem\u201d staan.<\/em>[\/vc_column_text][\/vc_column][\/vc_row]\n<\/div>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>[vc_row][vc_column][vc_column_text css=&#8221;&#8221;]\u0149 Oorsig van die plekke waar jou geloof jou die meeste kos. Noord-Korea Indien jou Christelike geloof in Noord-Korea ontdek word, kan jy op die plek doodgemaak word. As jy\u00a0nie doodgemaak word nie, word jy na \u0149 verskriklike arbeidskamp gestuur en as \u0149 politieke misdadiger behandel. Jy kan met\u00a0jare se harde handearbeid gestraf word,&hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":260,"featured_media":45776,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[188],"tags":[],"class_list":["post-45684","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-somalie","entry","has-media"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.1.1 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Die 2025 W\u00eareldwaarnemingslys \u2013 &#039;n oorsig - Geopende Deure<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die 2025 W\u00eareldwaarnemingslys \u2013 &#039;n oorsig - Geopende Deure\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"[vc_row][vc_column][vc_column_text css=&#8221;&#8221;]\u0149 Oorsig van die plekke waar jou geloof jou die meeste kos. Noord-Korea Indien jou Christelike geloof in Noord-Korea ontdek word, kan jy op die plek doodgemaak word. As jy\u00a0nie doodgemaak word nie, word jy na \u0149 verskriklike arbeidskamp gestuur en as \u0149 politieke misdadiger behandel. Jy kan met\u00a0jare se harde handearbeid gestraf word,&hellip;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Geopende Deure\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2025-01-30T05:05:28+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Uitgawe-1-nuusbrief-Wereldwaarnemingslys-2025.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Milandre Hartze\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Milandre Hartze\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/\"},\"author\":{\"name\":\"Milandre Hartze\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4\"},\"headline\":\"Die 2025 W\u00eareldwaarnemingslys \u2013 &#8216;n oorsig\",\"datePublished\":\"2025-01-30T05:05:28+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/\"},\"wordCount\":534,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Uitgawe-1-nuusbrief-Wereldwaarnemingslys-2025.png\",\"articleSection\":[\"Somali\u00eb\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/\",\"name\":\"Die 2025 W\u00eareldwaarnemingslys \u2013 'n oorsig - Geopende Deure\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Uitgawe-1-nuusbrief-Wereldwaarnemingslys-2025.png\",\"datePublished\":\"2025-01-30T05:05:28+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Uitgawe-1-nuusbrief-Wereldwaarnemingslys-2025.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Uitgawe-1-nuusbrief-Wereldwaarnemingslys-2025.png\",\"width\":1000,\"height\":500},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"\",\"item\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Die 2025 W\u00eareldwaarnemingslys \u2013 &#8216;n oorsig\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\",\"name\":\"Geopende Deure\",\"description\":\"The world&#039;s largest outreach to persecuted Christians in the most high-risk places.\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\",\"name\":\"Geopende Deure\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png\",\"width\":606,\"height\":76,\"caption\":\"Geopende Deure\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4\",\"name\":\"Milandre Hartze\",\"sameAs\":[\"http:\/\/Open%20Doors%20\"]}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die 2025 W\u00eareldwaarnemingslys \u2013 'n oorsig - Geopende Deure","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Die 2025 W\u00eareldwaarnemingslys \u2013 'n oorsig - Geopende Deure","og_description":"[vc_row][vc_column][vc_column_text css=&#8221;&#8221;]\u0149 Oorsig van die plekke waar jou geloof jou die meeste kos. Noord-Korea Indien jou Christelike geloof in Noord-Korea ontdek word, kan jy op die plek doodgemaak word. As jy\u00a0nie doodgemaak word nie, word jy na \u0149 verskriklike arbeidskamp gestuur en as \u0149 politieke misdadiger behandel. Jy kan met\u00a0jare se harde handearbeid gestraf word,&hellip;","og_url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/","og_site_name":"Geopende Deure","article_published_time":"2025-01-30T05:05:28+00:00","og_image":[{"width":1000,"height":500,"url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Uitgawe-1-nuusbrief-Wereldwaarnemingslys-2025.png","type":"image\/png"}],"author":"Milandre Hartze","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Milandre Hartze","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/"},"author":{"name":"Milandre Hartze","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4"},"headline":"Die 2025 W\u00eareldwaarnemingslys \u2013 &#8216;n oorsig","datePublished":"2025-01-30T05:05:28+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/"},"wordCount":534,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Uitgawe-1-nuusbrief-Wereldwaarnemingslys-2025.png","articleSection":["Somali\u00eb"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/","name":"Die 2025 W\u00eareldwaarnemingslys \u2013 'n oorsig - Geopende Deure","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Uitgawe-1-nuusbrief-Wereldwaarnemingslys-2025.png","datePublished":"2025-01-30T05:05:28+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Uitgawe-1-nuusbrief-Wereldwaarnemingslys-2025.png","contentUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2025\/01\/Uitgawe-1-nuusbrief-Wereldwaarnemingslys-2025.png","width":1000,"height":500},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/die-2025-wereldwaarnemingslys-n-oorsig\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"","item":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Die 2025 W\u00eareldwaarnemingslys \u2013 &#8216;n oorsig"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/","name":"Geopende Deure","description":"The world&#039;s largest outreach to persecuted Christians in the most high-risk places.","publisher":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization","name":"Geopende Deure","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png","contentUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png","width":606,"height":76,"caption":"Geopende Deure"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4","name":"Milandre Hartze","sameAs":["http:\/\/Open%20Doors%20"]}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/45684","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/260"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=45684"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/45684\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/45776"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=45684"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=45684"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=45684"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}