{"id":44222,"date":"2024-12-03T07:00:05","date_gmt":"2024-12-03T05:00:05","guid":{"rendered":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/?p=44222"},"modified":"2025-01-29T07:57:03","modified_gmt":"2025-01-29T05:57:03","slug":"jou-ondersteuning-aan-die-werk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/","title":{"rendered":"Jou ondersteuning aan die werk"},"content":{"rendered":"<h5>\u0149 Terugblik na hoe jou geskenke en gebede vervolgde Christene regoor die w\u00eareld gehelp het.<\/h5>\n<p><strong>Niger<\/strong><br \/>\n<img decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-44315 alignleft\" src=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-Niger-2024-300x300.png\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-Niger-2024-300x300.png 300w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-Niger-2024-150x150.png 150w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-Niger-2024-100x100.png 100w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-Niger-2024.png 400w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/>Die tekort aan Bybels in Niger be\u00efnvloed die Christen-jeug. Ons plaaslike vennote vertel ons dat Christenskap in die suidelike dele van die land versprei, veral onder die jongmense. Daar is baie jong Christene en nuwe bekeerlinge, wat in oorwegende Moslem-gemeenskappe bly.<\/p>\n<p>Geopende Deure se vennote het danksy jou geskenke en gebede onlangs meer as 130 Bybels aan jong gelowiges in die noordelike streek van Niger uitgedeel. Hierdie jongmense word groot in \u0149 plek waar dit moeilik is om toegang tot \u0149 Bybel te kry \u2013 baie van hulle leef onder konstante druk en dreigende aanvalle.<\/p>\n<p>Om hierdie Bybel te ontvang het, was vir Rashida \u0149 antwoord op gebed. \u201cWanneer ek \u0149 Bybel \u00earens sien, begin ek dadelik daaruit lees. Dit is vir my lekker om Bybel te lees, al het ek nie my eie Bybel nie,\u201d s\u00ea sy. \u201cMaar nou is ek so dankbaar dat ek my eie Bybel as geskenk gekry het.\u201d<\/p>\n<p>\u201cEk is so bly om \u0149 nuwe Bybel te h\u00ea wat ek myne kan noem!\u201d s\u00ea Dorcas, een van die gelowiges wat \u0149 Bybel gekry het. \u201cHierdie Bybel is vir my \u0149 wapen om die lewensgeveg te wen.\u201d<\/p>\n<p><strong>Laos<\/strong><br \/>\nVerlede jaar in Oktober het agt Christen-gesinne in Laos die ondenkbare ervaar: Hulle is uit hulle huise gesit, eenvoudig omdat hulle besluit het om Jesus te volg.<strong><img decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-44313 alignright\" src=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-Laos-2024-300x300.png\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-Laos-2024-300x300.png 300w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-Laos-2024-150x150.png 150w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-Laos-2024-100x100.png 100w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-Laos-2024.png 400w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/strong><\/p>\n<p>Nadat hierdie 26 mense geweier het om hulle geloof te ontken, moes hulle hul besittings oppak. Hulle het met swaar harte na \u0149 nuwe blyplek getrek, omtrent 6 myl buite hulle dorpie, waar hulle toegelaat is om hulself te hervestig.<\/p>\n<p>Plaaslike leiers, pastore en gelowiges in die gebied het die uitgesette gesinne gehelp om huise op te rig. Sommiges het kos, boutoerusting en huishoudelike items gebring, terwyl ander hulle dienste aangebied het om die gebied skoon te maak en die huise te help bou. Geopende Deure het deur plaaslike vennote ook ingespring en met fondse gehelp om sinkplate vir die dakke en materiaal vir die mure aan te koop.<\/p>\n<p>Dit is \u0149 kragtige herinnering aan hoe jou geskenke en gebede regoor die w\u00eareld aan die werk is. Dit is egter ook \u0149 herinnering aan die koste van geloof vir gelowiges in hierdie deel van Laos. Ons plaaslike vennote het gevra dat ons saam met hulle sal bid dat God sal help om vir hulle vrede en wysheid te gee, en dat Hy in hulle daaglikse nood sal voorsien.<\/p>\n<p>*Foto slegs verteenwoordigend.<\/p>\n<p><strong>Irak<\/strong><br \/>\n<img decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-44317 alignleft\" src=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-Iraq-2024-300x300.png\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-Iraq-2024-300x300.png 300w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-Iraq-2024-150x150.png 150w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-Iraq-2024-100x100.png 100w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-Iraq-2024.png 400w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/>Die Nineve-vlaktes in Irak is \u0149 spesiale plek.<\/p>\n<p>Hierdie gebied, waarvan die wortels al die pad terug tot in Jona se tyd gevind kan word, was omtrent heeltemal verwoes deur ISIS. Die aanvalle was teen die Christene in Irak gemik.<\/p>\n<p>Dit is ook hier waar Christene oor die laaste tien jaar, met die hulp van jou geskenke en gebede, begin het om weer die teenwoordigheid van gelowiges in Irak op te bou en te herstel.<\/p>\n<p>\u201cOns doel was om met die Kerk hande te vat in solidariteit met die mense se swaarkry,\u201d vertel een van die Geopende Deure-vennote in Irak.<\/p>\n<p>\u201cDie woord \u2018dankie\u2019 is nie genoeg nie,\u201d s\u00ea Farah, \u0149 haarstilis in die omgewing, wat deur middel van \u0149 mikrolening gehelp is. \u201cJulle het ons gehelp en bygestaan, julle ondersteuning was so bemoedigend. Dit het my in staat gestel om my onderneming weer van die grond af te kry, om weer op my eie voete te staan.\u201d<\/p>\n<p>Jou ondersteuning oor die afgelope tien jaar (en die ondersteuning wat jy steeds deur jou gebede en geskenke aan ons geloofsfamilie in Irak bied!) wys aan die w\u00eareld dat God se mense waarlik een Liggaam is. Die Christen-teenwoordigheid in Irak is nie heeltemal vernietig nie \u2013 en deur God se genade sal dit ook nooit wees nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u0149 Terugblik na hoe jou geskenke en gebede vervolgde Christene regoor die w\u00eareld gehelp het. Niger Die tekort aan Bybels in Niger be\u00efnvloed die Christen-jeug. Ons plaaslike vennote vertel ons dat Christenskap in die suidelike dele van die land versprei, veral onder die jongmense. Daar is baie jong Christene en nuwe bekeerlinge, wat in oorwegende&hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":260,"featured_media":44311,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[338,247,98,221],"tags":[],"class_list":["post-44222","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-afrika","category-niger-afr","category-suider-afrika","category-wereld","entry","has-media"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.1.1 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Jou ondersteuning aan die werk - Geopende Deure<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Jou ondersteuning aan die werk - Geopende Deure\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u0149 Terugblik na hoe jou geskenke en gebede vervolgde Christene regoor die w\u00eareld gehelp het. Niger Die tekort aan Bybels in Niger be\u00efnvloed die Christen-jeug. Ons plaaslike vennote vertel ons dat Christenskap in die suidelike dele van die land versprei, veral onder die jongmense. Daar is baie jong Christene en nuwe bekeerlinge, wat in oorwegende&hellip;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Geopende Deure\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-12-03T05:00:05+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-01-29T05:57:03+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-2024.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Milandre Hartze\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Milandre Hartze\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/\"},\"author\":{\"name\":\"Milandre Hartze\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4\"},\"headline\":\"Jou ondersteuning aan die werk\",\"datePublished\":\"2024-12-03T05:00:05+00:00\",\"dateModified\":\"2025-01-29T05:57:03+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/\"},\"wordCount\":621,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-2024.png\",\"articleSection\":[\"Afrika\",\"Niger\",\"Suider-Afrika\",\"W\u00eareld\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/\",\"name\":\"Jou ondersteuning aan die werk - Geopende Deure\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-2024.png\",\"datePublished\":\"2024-12-03T05:00:05+00:00\",\"dateModified\":\"2025-01-29T05:57:03+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-2024.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-2024.png\",\"width\":1000,\"height\":500},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"\",\"item\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jou ondersteuning aan die werk\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\",\"name\":\"Geopende Deure\",\"description\":\"The world&#039;s largest outreach to persecuted Christians in the most high-risk places.\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\",\"name\":\"Geopende Deure\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png\",\"width\":606,\"height\":76,\"caption\":\"Geopende Deure\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4\",\"name\":\"Milandre Hartze\",\"sameAs\":[\"http:\/\/Open%20Doors%20\"]}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Jou ondersteuning aan die werk - Geopende Deure","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Jou ondersteuning aan die werk - Geopende Deure","og_description":"\u0149 Terugblik na hoe jou geskenke en gebede vervolgde Christene regoor die w\u00eareld gehelp het. Niger Die tekort aan Bybels in Niger be\u00efnvloed die Christen-jeug. Ons plaaslike vennote vertel ons dat Christenskap in die suidelike dele van die land versprei, veral onder die jongmense. Daar is baie jong Christene en nuwe bekeerlinge, wat in oorwegende&hellip;","og_url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/","og_site_name":"Geopende Deure","article_published_time":"2024-12-03T05:00:05+00:00","article_modified_time":"2025-01-29T05:57:03+00:00","og_image":[{"width":1000,"height":500,"url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-2024.png","type":"image\/png"}],"author":"Milandre Hartze","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Milandre Hartze","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/"},"author":{"name":"Milandre Hartze","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4"},"headline":"Jou ondersteuning aan die werk","datePublished":"2024-12-03T05:00:05+00:00","dateModified":"2025-01-29T05:57:03+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/"},"wordCount":621,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-2024.png","articleSection":["Afrika","Niger","Suider-Afrika","W\u00eareld"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/","name":"Jou ondersteuning aan die werk - Geopende Deure","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-2024.png","datePublished":"2024-12-03T05:00:05+00:00","dateModified":"2025-01-29T05:57:03+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-2024.png","contentUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/12\/Your-support-at-work-2024.png","width":1000,"height":500},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/jou-ondersteuning-aan-die-werk\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"","item":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jou ondersteuning aan die werk"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/","name":"Geopende Deure","description":"The world&#039;s largest outreach to persecuted Christians in the most high-risk places.","publisher":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization","name":"Geopende Deure","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png","contentUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png","width":606,"height":76,"caption":"Geopende Deure"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4","name":"Milandre Hartze","sameAs":["http:\/\/Open%20Doors%20"]}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/44222","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/260"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=44222"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/44222\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/44311"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=44222"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=44222"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=44222"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}