{"id":42824,"date":"2024-09-06T07:00:31","date_gmt":"2024-09-06T05:00:31","guid":{"rendered":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/?p=42824"},"modified":"2024-08-29T18:41:37","modified_gmt":"2024-08-29T16:41:37","slug":"ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/","title":{"rendered":"\u0149 Ontwortelingskrisis bedreig die Christene in sub-Sahara Afrika"},"content":{"rendered":"<div class=\"wpb-content-wrapper\">[vc_row][vc_column][vc_column_text css=&#8221;&#8221;]Die geweld teenoor Christene regoor sub-Sahara Afrika is besig om \u0149 enorme ontwortelingskrisis te veroorsaak. Teen die einde van 2022 was daar reeds \u0149 verbysterende 16,2 miljoen Christene in sub-Sahara Afrika wat weens vervolging gewelddadig uit hulle huise en vanaf hulle grond verdryf is. Hierdie toename word toegeskryf aan die teenwoordigheid van jihadistiese groepe in \u0149 toenemende aantal lande.<\/p>\n<p>In 2024, die tweede jaar van die Arise Africa-veldtog, val die kollig op die ontwortelingskrisis in sub-Sahara Afrika. Christene wat gedwing is om hulle huise en grond te verlaat as gevolg van hulle geloof in Jesus, leef in ondraaglike toestande in vlugtelingkampe vir interne ontwortelde mense (IDP\u2019s).<\/p>\n<p><strong>Verslag oor ontworteling<\/strong><\/p>\n<p>Geopende Deure Internasionaal het onlangs \u0149 in-diepte verslag oor die kwessie van ontworteling vrygestel, met die titel \u201cNo road home: Christian IDPs displaced by extremist violence in Nigeria\u201d. Hierdie verslag, wat saamgestel is in samewerking met die Internasionale Instituut vir Godsdiensvryheid (IIRF) en die W\u00eareld Evangeliese Alliansie (WEA), bevat uitgebreide navorsing wat wys hoe godsdienstige samewerking die ervarings van ontwortelde Christene vorm in die gebiede van Nigeri\u00eb wat die ergste geraak word.<\/p>\n<p>Bestaande bewyse skets \u0149 komplekse prentjie van die oorsake van ontworteling \u2013 faktore soos armoede, omgewingstoestande, etnisiteit en \u0149 voedseltekort word ook verbind met voortslepende geweld en godsdienstige ekstremisme.<\/p>\n<p><strong>Belangrikste bevindings<\/strong><\/p>\n<p>Gewelddadige optrede deur ekstremistiese groepe in dele van Nigeri\u00eb oor die laaste dekade het tot die massa-ontworteling van Christen-gemeenskappe gelei. In die noordelike deelstaat Borno, waar Islamitiese militante floreer en Christene teiken, en in Plateau-staat, waar geweld deur Fulani-militante tot die ontworteling van Christene lei, is die probleem meedo\u00ebnloos.<\/p>\n<p>Alhoewel die geweld beide Christene en nie-Christene be\u00efnvloed, dui getuienisse daarop dat Boko Haram, die Islamitiese Staat Wes-Afrika Provinsie (ISWAP) en Fulani-militante opsetlik Christene of Christen-gemeenskappe, hulle lewendehawe, geestelike leiers en plekke van aanbidding teiken deur moord, ontvoering en die verwoesting van kerkgeboue.<\/p>\n<p>IDP\u2019s vanuit Christen-gemeenskappe in beide Borno- en Plateau-state het ook berig dat aanvallers ontwortelde Christene se grond beset en dan daar aanbly. Die aanvallers bly dus \u0149 aktiewe bedreiging vir die ontwortelde Christene terwyl hulle grond verwoes word, beset word en nie deur die veiligheidsmagte beveilig word nie.<\/p>\n<p>Pastoor Barnabas, een van die ontwortelde gelowiges in Nigeri\u00eb, s\u00ea: \u201cMiljoene Christene is ontwortel, maar niemand praat daaroor nie. Ons bly in die duister.\u201d<\/p>\n<p>\u0149 Ander ontwortelde gelowige voeg by: \u201cOns kerke se deure bly toe. Ons is nog steeds in dieselfde situasie. Niemand kan ons verhaal beter as onsself vertel nie. Ons wil h\u00ea die w\u00eareld moet weet dat ons nog steeds te midde van \u0149 probleemsituasie leef.\u201d<\/p>\n<p><strong>\u0149 Donker prentjie<\/strong><\/p>\n<p>Nigeri\u00eb is onder die top 10 lande regoor die w\u00eareld wat IDP\u2019s huisves. Di\u00e9 land is tans nommer ses op Geopende Deure se W\u00eareldwaarnemingslys (WWL) vir 2024, \u0149 jaarlikse ranglys van lande met ho\u00eb vlakke van godsdienstige vervolging en diskriminasie teen Christene.<\/p>\n<p>Borno- en Plateau-state in Nigeri\u00eb is twee streke met \u0149 aansienlike ho\u00eb aantal IDP\u2019s, en tog duidelike dinamika van geweld. Daar is van Januarie tot April 2024 met altesaam 292 mense, wat deur plaaslike vennote ge\u00efdentifiseer is, onderhoude gevoer. Hierdie mense was hoofsaaklik IDP\u2019s, asook \u0149 paar werkers van humanit\u00eare agentskappe. Die navorsing het gefokus op die plaaslike regeringsgebiede van Gwoza en Ngala in Borno-staat, asook die plaaslike regeringsgebiede van Bassa en Mangu in Plateau-staat.<\/p>\n<p>In 2023 was daar 3,4 miljoen IDP\u2019s in Nigeri\u00eb. Ongeveer 82% van die IDP\u2019s in Plateau-staat bly in gasheergemeenskappe. Sommige rig informele IDP-vlugtelingkampe op, terwyl \u0149 minderheid in kampe bly wat deur die regering bestuur word. Die patroon verander effens in Borno-staat \u2013 teen April 2024 het 58% van die ontwortelde gesinne in vlugtelingkampe of soortgelyke plekke gebly.<\/p>\n<p><strong>Lewensomstandighede<\/strong><\/p>\n<p>In beide Borno- en Plateau-state is die lewensomstandighede in die IDP-kampe \u0149 groot bron van kommer. Kwessies wat uitgewys is, is onvoldoende skuiling, oorbevolking, \u0149 gebrek aan kos en water, die onvermo\u00eb om \u0149 bestaan te kan maak, gedwonge werwing vir ekstremistiese groepe en beperkte toegang tot mediese sorg, opvoeding, vaardigheidsopleiding en wasfasiliteite.<\/p>\n<p>\u201cDinge is regtig sleg in die kamp, maar ons word met vreugde en opgewondenheid gevul as ons Geopende Deure se mense sien. Julle vra altyd hoe dit met ons gaan, en net dit alleen maak ons baie gelukkig. Ons weet dat God ons help,\u201d s\u00ea Abraham, nog \u0149 ontwortelde gelowige in Nigeri\u00eb.<\/p>\n<p>IDP\u2019s kan onwelkom voel in die plekke waar hulle skuiling soek en hierdie \u201cveilige\u201d plekke kan selfs aangeval word, wat die gevaar van geslagsgebaseerde geweld insluit. Wanneer IDP\u2019s nie in formele kampe bly nie, sukkel hulle om regeringsondersteuning te kry en vind hulle dit meer uitdagend om humanit\u00eare bystand te ontvang, soos in Benue-staat.<\/p>\n<p><strong>Wyer as Nigeri\u00eb<\/strong><\/p>\n<p>Gedwonge ontworteling is regoor sub-Sahara Afrika \u0149 aansienlike uitdaging in talle lande met kwesbare Christen-gemeenskappe. Kameroen huisves byvoorbeeld meer as 1 miljoen IDP\u2019s en Burkino Faso meer as 2 miljoen. Die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) huisves meer as 6 miljoen IDP\u2019s en Soedan meer as 9 miljoen.<\/p>\n<p>Elkeen van hierdie lande word onder die top 50 lande op die 2024 WWL gelys, wat \u0149 aanduiding is daarvan dat daar Christen-gemeenskappe in hierdie lande teenwoordig is wat baie ho\u00eb of uiterste vlakke van diskriminasie en vervolging as gevolg van hulle geloof ervaar. Met die teenwoordigheid van Islamitiese militante wat wydverspreid toeneem in die omgewing, ontwikkelende en opkomende konflik soos in Soedan, asook geteikende geweld teen Christene wat reeds aangemeld is, is Nigeri\u00eb nie alleen in die ontworteling-verwante uitdagings wat dit in die gesig staar nie.<\/p>\n<p>Die skaal waarop en tydsduur waarteen ontworteling plaasvind, is aansienlik. Teen Desember 2023 was daar al \u0149 totaal van 1 711 481 IDP\u2019s wat in Borno-staat alleen gehuisves is. Borno huisves 74% van die IDP\u2019s in die noordoostelike gebied van Nigeri\u00eb. Van die 1,7 miljoen in Borno, was 74% reeds voor 2021 ontwortel, wat \u0149 aanduiding is van hoe baie IDP\u2019s al vir baie jare met die harde werklikheid van ontworteling moet saamleef. \u0149 Verdere 68% van die IDP\u2019s is al twee of meer kere ontwortel.<\/p>\n<p><strong>Skokkende syfers<\/strong><\/p>\n<p>\u0149 Totaal van 54 457 IDP\u2019s was teen Desember 2023 in Plateau-staat gehuisves. Plaaslike agentskappe soos die Mwaghavul Ontwikkelingsvereniging (MDA) het egter aansienlike ho\u00ebr getalle van IDP\u2019s gerapporteer. Die MDA het byvoorbeeld gedokumenteer dat daar teen Januarie 2024 altesaam 103 000 IDP\u2019s in die Mangu-regeringsgebied was.<\/p>\n<p>Die behoefte aan humanit\u00eare hulp en ondersteuning is uiters groot. Volgens een IDP is voedsel skaars omdat die gewasse deur Fulani verwoes is. \u201cDie kos wat ons uit die grond kry, is nie genoeg nie. Daar is ook kwessies soos siektes en trauma. Ons dank God vir die Christen-organisasies wat traumaberading kom doen het. Daar is geen beskerming teen siektes nie weens die omstandighede waarin mense in die kampe leef. Die IDP\u2019s benodig kos, klere en ander produkte.\u201d<\/p>\n<p>In die Mangu-regeringsgebied is 51 131,69 hektaar landbougrond en gewasse tussen April 2023 en Januarie 2024 vernietig. Daar word verder berig dat meer as 448 plase in die Bassa-regeringsgebied tussen 2018 en 2023 vernietig is.<\/p>\n<p>\u0149 Persoon in die Mangu-regeringsgebied in Plateau-staat, met wie \u0149 onderhoud gevoer is, s\u00ea: \u201cDie globale Kerk het nodig om te weet dat baie mense ontwortel is. Die globale Kerk het nodig om te bid dat die ontwortelde mense sal kan terugkeer.\u201d[\/vc_column_text][\/vc_column][\/vc_row][vc_row][vc_column][vc_cta h2=&#8221;RAAK ASSEBLIEF BETROKKE&#8221; color=&#8221;white&#8221; add_button=&#8221;bottom&#8221; btn_title=&#8221;Voeg jou naam nou by&#8221; btn_color=&#8221;sky&#8221; css=&#8221;.vc_custom_1724948851438{background-color: #7e4a82 !important;}&#8221; btn_link=&#8221;url:https%3A%2F%2Fwww.opendoors.org.za%2Fafr%2Fveldtogte_en_geleenthede%2Fstaanop-afrika%2F%3Futm_source%3Duitgawe3%26utm_medium%3Dnuusbrief|target:_blank&#8221;]<span class=\"white-text\">Onderteken die globale petisie waar gevra word dat Christene en ander kwesbare individue in sub-Sahara Afrika met waardigheid en respek behandel moet word deur:<\/span><\/p>\n<ul>\n<li><span class=\"white-text\">Robuuste beskerming teen gewelddadige militante aanvalle te bied.<\/span><\/li>\n<li><span class=\"white-text\">Geregtigheid te verseker deur regverdige vervolging van die aanvallers.<\/span><\/li>\n<li><span class=\"white-text\" style=\"color: var(--wpex-white);\">Herstel te verseker om genesing aan die geaffekteerde gemeenskappe te bring.<\/span><\/li>\n<\/ul>\n[\/vc_cta][\/vc_column][\/vc_row]\n<\/div>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>[vc_row][vc_column][vc_column_text css=&#8221;&#8221;]Die geweld teenoor Christene regoor sub-Sahara Afrika is besig om \u0149 enorme ontwortelingskrisis te veroorsaak. Teen die einde van 2022 was daar reeds \u0149 verbysterende 16,2 miljoen Christene in sub-Sahara Afrika wat weens vervolging gewelddadig uit hulle huise en vanaf hulle grond verdryf is. Hierdie toename word toegeskryf aan die teenwoordigheid van jihadistiese groepe&hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":260,"featured_media":42859,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[338,252,268,181,190,98],"tags":[],"class_list":["post-42824","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-afrika","category-burkina-faso-afr","category-demokratiese-republiek-van-die-kongo","category-nigerie","category-soedan","category-suider-afrika","entry","has-media"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.1.1 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>\u0149 Ontwortelingskrisis bedreig die Christene in sub-Sahara Afrika - Geopende Deure<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"\u0149 Ontwortelingskrisis bedreig die Christene in sub-Sahara Afrika - Geopende Deure\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"[vc_row][vc_column][vc_column_text css=&#8221;&#8221;]Die geweld teenoor Christene regoor sub-Sahara Afrika is besig om \u0149 enorme ontwortelingskrisis te veroorsaak. Teen die einde van 2022 was daar reeds \u0149 verbysterende 16,2 miljoen Christene in sub-Sahara Afrika wat weens vervolging gewelddadig uit hulle huise en vanaf hulle grond verdryf is. Hierdie toename word toegeskryf aan die teenwoordigheid van jihadistiese groepe&hellip;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Geopende Deure\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-09-06T05:00:31+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/08\/Issue-3-newsletter-2024-Displacement-Sub-Saharan-Africa.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Milandre Hartze\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Milandre Hartze\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/\"},\"author\":{\"name\":\"Milandre Hartze\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4\"},\"headline\":\"\u0149 Ontwortelingskrisis bedreig die Christene in sub-Sahara Afrika\",\"datePublished\":\"2024-09-06T05:00:31+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/\"},\"wordCount\":1285,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/08\/Issue-3-newsletter-2024-Displacement-Sub-Saharan-Africa.png\",\"articleSection\":[\"Afrika\",\"Burkina Faso\",\"Demokratiese Republiek van die Kongo\",\"Nigeri\u00eb\",\"Soedan\",\"Suider-Afrika\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/\",\"name\":\"\u0149 Ontwortelingskrisis bedreig die Christene in sub-Sahara Afrika - Geopende Deure\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/08\/Issue-3-newsletter-2024-Displacement-Sub-Saharan-Africa.png\",\"datePublished\":\"2024-09-06T05:00:31+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/08\/Issue-3-newsletter-2024-Displacement-Sub-Saharan-Africa.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/08\/Issue-3-newsletter-2024-Displacement-Sub-Saharan-Africa.png\",\"width\":1000,\"height\":500},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"\",\"item\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"\u0149 Ontwortelingskrisis bedreig die Christene in sub-Sahara Afrika\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\",\"name\":\"Geopende Deure\",\"description\":\"The world&#039;s largest outreach to persecuted Christians in the most high-risk places.\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\",\"name\":\"Geopende Deure\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png\",\"width\":606,\"height\":76,\"caption\":\"Geopende Deure\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4\",\"name\":\"Milandre Hartze\",\"sameAs\":[\"http:\/\/Open%20Doors%20\"]}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"\u0149 Ontwortelingskrisis bedreig die Christene in sub-Sahara Afrika - Geopende Deure","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"\u0149 Ontwortelingskrisis bedreig die Christene in sub-Sahara Afrika - Geopende Deure","og_description":"[vc_row][vc_column][vc_column_text css=&#8221;&#8221;]Die geweld teenoor Christene regoor sub-Sahara Afrika is besig om \u0149 enorme ontwortelingskrisis te veroorsaak. Teen die einde van 2022 was daar reeds \u0149 verbysterende 16,2 miljoen Christene in sub-Sahara Afrika wat weens vervolging gewelddadig uit hulle huise en vanaf hulle grond verdryf is. Hierdie toename word toegeskryf aan die teenwoordigheid van jihadistiese groepe&hellip;","og_url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/","og_site_name":"Geopende Deure","article_published_time":"2024-09-06T05:00:31+00:00","og_image":[{"width":1000,"height":500,"url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/08\/Issue-3-newsletter-2024-Displacement-Sub-Saharan-Africa.png","type":"image\/png"}],"author":"Milandre Hartze","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Milandre Hartze","Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/"},"author":{"name":"Milandre Hartze","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4"},"headline":"\u0149 Ontwortelingskrisis bedreig die Christene in sub-Sahara Afrika","datePublished":"2024-09-06T05:00:31+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/"},"wordCount":1285,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/08\/Issue-3-newsletter-2024-Displacement-Sub-Saharan-Africa.png","articleSection":["Afrika","Burkina Faso","Demokratiese Republiek van die Kongo","Nigeri\u00eb","Soedan","Suider-Afrika"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/","name":"\u0149 Ontwortelingskrisis bedreig die Christene in sub-Sahara Afrika - Geopende Deure","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/08\/Issue-3-newsletter-2024-Displacement-Sub-Saharan-Africa.png","datePublished":"2024-09-06T05:00:31+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/08\/Issue-3-newsletter-2024-Displacement-Sub-Saharan-Africa.png","contentUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/08\/Issue-3-newsletter-2024-Displacement-Sub-Saharan-Africa.png","width":1000,"height":500},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/ontheemdingskrisis-bedreig-christene-in-sub-sahara-afrika\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"","item":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"\u0149 Ontwortelingskrisis bedreig die Christene in sub-Sahara Afrika"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/","name":"Geopende Deure","description":"The world&#039;s largest outreach to persecuted Christians in the most high-risk places.","publisher":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization","name":"Geopende Deure","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png","contentUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png","width":606,"height":76,"caption":"Geopende Deure"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4","name":"Milandre Hartze","sameAs":["http:\/\/Open%20Doors%20"]}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/42824","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/260"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=42824"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/42824\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/42859"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=42824"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=42824"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=42824"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}