{"id":41116,"date":"2024-04-29T07:00:30","date_gmt":"2024-04-29T05:00:30","guid":{"rendered":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/?p=41116"},"modified":"2024-04-27T17:36:13","modified_gmt":"2024-04-27T15:36:13","slug":"van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/","title":{"rendered":"Van Indi\u00eb na Suid-Afrika: Die uitleef van geloof as \u0149 Christen"},"content":{"rendered":"<div class=\"wpb-content-wrapper\">[vc_row][vc_column][vc_column_text]Ons het die voorreg gehad om insig te kry oor die situasie in Indi\u00eb van \u0149 Christen van Indi\u00eb wat nou in Suid-Afrika woon. Hy het vir ons meer vertel oor die daaglikse stryd wat Christene in Indi\u00eb ervaar, en hy vra ons gebede vir die huidige verkiesings in Indi\u00eb. Lees hieronder wat hy te s\u00ea gehad het.<\/p>\n<p>Die state of provinsies van Suid-Indi\u00eb bestaan \u200b\u200buit Kerala, Tamil Nadu, Telangana, Andrah Pradesh en Karnataka, met Kerala en Tamil Nadu wat die grootste deel van die Christen-bevolking huisves. Gevolglik het die Noord-Indiese state \u0149 klein Christelike bevolking.<\/p>\n<p>Tweedens dra die laer klas in terme van die kastestelsel amptelik by tot di\u00e9 syfers omdat bekering na Christenskap vanaf \u0149 ander geloof lank gelede weens verskeie redes plaasgevind het. Die hoofrede was die weiering om die laer klas gelykstaande aan ho\u00ebr klasse in die kastestelsel te behandel. Een van die praktyke, wat selfs vandag nog in verskeie dele van Indi\u00eb plaasvind, is om nie toe te laat dat Hindoes van \u0149 laer kaste in Hindoe-tempels saam met mense van \u0149 ho\u00ebr kaste aanbid nie. Dit is nie \u0149 probleem in stede nie omdat hierdie ondefinieerbare eienskappe nie volgens hul voorkoms ge\u00efdentifiseer en geklassifiseer kan word nie, maar dit is baie algemeen in plattelandse dorpies.<\/p>\n<p>Mense in die ho\u00ebr kaste dink altyd die Christendom behoort aan die laer kaste. Daarom doen familielede alles in hul vermo\u00eb om verhoudings met individue of selfs die hele gesin wat Jesus as hul Verlosser aanvaar, weg te steek of te verbreek, wat daartoe lei dat die gelowige sy\/haar gesin prysgee of sy\/haar geloof in die geheim behou.<\/p>\n<p>Om bekering tot die Christendom te beperk, word voorregte soos ho\u00ebr onderwys en werksgeleenthede wettiglik van hierdie laer klas mense ontneem as hulle hul Christelike geloof in die openbaar verkondig.<\/p>\n<p>Wat nog meer hartverskeurend is, is dat segregasie binne die Christendom tot so \u0149 mate op die kastestelsel gebaseer word dat daar aparte kerke vir elke kaste in dieselfde dorp is.<\/p>\n<p>Die vlak van vervolging wissel van staat tot staat, gebaseer op hul vlak van sosio-ekonomiese groei. Bogenoemde segregasie bestaan steeds in die suidelike state, wat in vergelyking met die noordelike state aansienlik meer ontwikkel is. Boonop ervaar mense ook ernstige vervolging in die vorm van aanvalle deur die gepeupel en die vandalisering van kerke in sommige van die noordelike state, veral waar hul sosio-ekonomiese groei stadig is.<\/p>\n<p>Kerke en pastore van alle denominasies ervaar die afgelope paar jaar voortdurende dreigemente en aanvalle op verskeie maniere, soos dat hulle nie toegelaat word om in openbare plekke te preek nie en baniere met erediensinligting nie in hul eie huise toegelaat word nie. In baie gevalle is pastore en gelowiges aangeval terwyl eredienste aan die gang was. Hoewel die Indiese grondwet alle landsburgers toelaat om hul eie oortuigings te volg en hul geloof vrylik te bevorder, mits ander oortuigings nie veroordeel word nie, neem hierdie tipe voorvalle teen \u0149 kommerwekkende tempo toe.<\/p>\n<p>Nou is dit feitlik onmoontlik om goedkeuring te verkry vir die oprig van nuwe kerkgeboue of die opknapping van \u0149 bestaande kerk nadat dit gesloop is.<\/p>\n<p>Ongelukkig is al die weeshuise, ouetehuise en ander sosiale aktiwiteite onder \u0149 Christelike vaandel, wat minderbevoorregte mense ophef, se aktiwiteite verban omdat dit beskou is as maniere om mense tot die Christendom te bekeer met behulp van buitelandse geldelike ondersteuning.<\/p>\n<p>Ek moet ook noem dat alle buitelandse sendelinge uit Indi\u00eb verban is en dat dit vir hulle onmoontlik is om hierdie land te besoek, met die hoop dat dit sou verhoed dat die Evangelie aan onbereikte mense verkondig word, sonder om te weet dat God op geheimsinnige maniere werk.<\/p>\n<p>Wat selfs nog meer kommerwekkend is, is die realiteit dat Hindoe-ekstremiste vol vertroue is dat hulle maklik kan wegkom met onwettige dinge wat aan Christene en Christelike instellings gedoen word, aangesien die Hindutva-ideologie en Hindoe-nasionalisme die denke van Hindoes deur die goed georganiseerde Hindoe-instellings be\u00efnvloed.<\/p>\n<p>Ons dank God dat ons nie direk of indirek enige vorm van vervolging in Suid-Afrika ondervind het sedert ons die Here hier begin aanbid het nie. Ons versoek almal nederig om vir die verkiesing in Indi\u00eb te bid, wat op 19 April 2024 begin het, aangesien die verkiesingsuitslag grootliks sal bepaal tot watter mate Christelike minderhede in die toekoms hul vryheid van aanbidding en prediking in die land sal kan beoefen.[\/vc_column_text][\/vc_column][\/vc_row]\n<\/div>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>[vc_row][vc_column][vc_column_text]Ons het die voorreg gehad om insig te kry oor die situasie in Indi\u00eb van \u0149 Christen van Indi\u00eb wat nou in Suid-Afrika woon. Hy het vir ons meer vertel oor die daaglikse stryd wat Christene in Indi\u00eb ervaar, en hy vra ons gebede vir die huidige verkiesings in Indi\u00eb. Lees hieronder wat hy te&hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":260,"featured_media":41110,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[164],"tags":[],"class_list":["post-41116","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-indie","entry","has-media"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.1.1 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Van Indi\u00eb na Suid-Afrika: Die uitleef van geloof as \u0149 Christen - Geopende Deure<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Van Indi\u00eb na Suid-Afrika: Die uitleef van geloof as \u0149 Christen - Geopende Deure\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"[vc_row][vc_column][vc_column_text]Ons het die voorreg gehad om insig te kry oor die situasie in Indi\u00eb van \u0149 Christen van Indi\u00eb wat nou in Suid-Afrika woon. Hy het vir ons meer vertel oor die daaglikse stryd wat Christene in Indi\u00eb ervaar, en hy vra ons gebede vir die huidige verkiesings in Indi\u00eb. Lees hieronder wat hy te&hellip;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Geopende Deure\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-04-29T05:00:30+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Situation-in-India.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Milandre Hartze\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Milandre Hartze\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/\"},\"author\":{\"name\":\"Milandre Hartze\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4\"},\"headline\":\"Van Indi\u00eb na Suid-Afrika: Die uitleef van geloof as \u0149 Christen\",\"datePublished\":\"2024-04-29T05:00:30+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/\"},\"wordCount\":740,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Situation-in-India.png\",\"articleSection\":[\"Indi\u00eb\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/\",\"name\":\"Van Indi\u00eb na Suid-Afrika: Die uitleef van geloof as \u0149 Christen - Geopende Deure\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Situation-in-India.png\",\"datePublished\":\"2024-04-29T05:00:30+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Situation-in-India.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Situation-in-India.png\",\"width\":1000,\"height\":500},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"\",\"item\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Van Indi\u00eb na Suid-Afrika: Die uitleef van geloof as \u0149 Christen\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\",\"name\":\"Geopende Deure\",\"description\":\"The world&#039;s largest outreach to persecuted Christians in the most high-risk places.\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\",\"name\":\"Geopende Deure\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png\",\"width\":606,\"height\":76,\"caption\":\"Geopende Deure\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4\",\"name\":\"Milandre Hartze\",\"sameAs\":[\"http:\/\/Open%20Doors%20\"]}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Van Indi\u00eb na Suid-Afrika: Die uitleef van geloof as \u0149 Christen - Geopende Deure","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Van Indi\u00eb na Suid-Afrika: Die uitleef van geloof as \u0149 Christen - Geopende Deure","og_description":"[vc_row][vc_column][vc_column_text]Ons het die voorreg gehad om insig te kry oor die situasie in Indi\u00eb van \u0149 Christen van Indi\u00eb wat nou in Suid-Afrika woon. Hy het vir ons meer vertel oor die daaglikse stryd wat Christene in Indi\u00eb ervaar, en hy vra ons gebede vir die huidige verkiesings in Indi\u00eb. Lees hieronder wat hy te&hellip;","og_url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/","og_site_name":"Geopende Deure","article_published_time":"2024-04-29T05:00:30+00:00","og_image":[{"width":1000,"height":500,"url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Situation-in-India.png","type":"image\/png"}],"author":"Milandre Hartze","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Milandre Hartze","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/"},"author":{"name":"Milandre Hartze","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4"},"headline":"Van Indi\u00eb na Suid-Afrika: Die uitleef van geloof as \u0149 Christen","datePublished":"2024-04-29T05:00:30+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/"},"wordCount":740,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Situation-in-India.png","articleSection":["Indi\u00eb"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/","name":"Van Indi\u00eb na Suid-Afrika: Die uitleef van geloof as \u0149 Christen - Geopende Deure","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Situation-in-India.png","datePublished":"2024-04-29T05:00:30+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Situation-in-India.png","contentUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Situation-in-India.png","width":1000,"height":500},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-indie-na-suid-afrika-die-uitleef-van-geloof-as-n-christen\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"","item":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Van Indi\u00eb na Suid-Afrika: Die uitleef van geloof as \u0149 Christen"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/","name":"Geopende Deure","description":"The world&#039;s largest outreach to persecuted Christians in the most high-risk places.","publisher":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization","name":"Geopende Deure","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png","contentUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png","width":606,"height":76,"caption":"Geopende Deure"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4","name":"Milandre Hartze","sameAs":["http:\/\/Open%20Doors%20"]}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/41116","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/260"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=41116"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/41116\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/41110"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=41116"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=41116"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=41116"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}