{"id":35926,"date":"2023-04-12T12:08:08","date_gmt":"2023-04-12T10:08:08","guid":{"rendered":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/?p=35926"},"modified":"2023-04-12T12:08:08","modified_gmt":"2023-04-12T10:08:08","slug":"geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/","title":{"rendered":"Geheime gelowige gestraf vir haar geloof"},"content":{"rendered":"<p>Geheime gelowiges in Sentraal-Asi\u00eb kom dikwels voor \u2019n groot uitdaging te staan rakende die kwessie van eer en skande, aangesien dit een van die belangrikste pligte is om die eer van die familie te verseker, veral as jy \u2019n vrou is. Samida*, \u2019n 26-jarige Christen-vrou van Sentraal-Asi\u00eb, het haar familie op twee maniere in die skande gesteek: Sy is steeds enkellopend en sy het van haar familie se tradisies en kultuur afgewyk deur \u2019n \u201cuitheemse godsdiens\u201d aan te hang.<\/p>\n<p><strong>\u2019n Skande om enkellopend te wees <\/strong><\/p>\n<p>In Samida se kultuur is dit ongewoon om nie getroud te wees en kinders te h\u00ea teen die tyd dat jy 21 is nie \u2013 om nie te praat van as jy reeds 26 is nie. Die huwelik word as \u2019n manier beskou vir vroue om \u2019n gerespekteerde status te bereik \u2013 \u2019n vlak van waardigheid. Samida se ouers is egter nooit genader vir onderhandelinge oor \u2019n moontlike huwelik met hulle dogter nie, wat tot skinderstories in die gemeenskap en verleentheid vir die familie gelei het.<\/p>\n<p><strong>Bly getrou aan Jesus <\/strong><\/p>\n<p>Toe Samida \u2019n tiener was, het haar ouers Christene geword in die hoop dat haar pa, wat amper blind is, genees sou word. Haar ouers was diep teleurgesteld met die Christendom en die Here Jesus toe haar pa nie genees is nie. Hulle het gevolglik besluit om terug te keer na Islam.<br \/>\nSamida het egter getrou gebly aan Jesus en vasgehou aan haar nuutgevonde hoop \u2013 ondanks die lang pad van lyding wat op haar gewag het. Haar ouers haal hulle frustrasie op haar uit en s\u00ea dinge soos: \u201cDit is jou skuld; jy bring skande oor ons huishouding omdat jy \u2019n Christen bly. Dit is geen wonder dat niemand met jou wil trou nie!\u201d Sy moet elke dag na hierdie woorde luister, wat dikwels met aanranding gepaardgaan.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-35922 alignleft\" src=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Photo-2-300x199.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"199\" srcset=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Photo-2-300x199.jpg 300w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Photo-2-1024x679.jpg 1024w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Photo-2-768x509.jpg 768w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Photo-2-1536x1019.jpg 1536w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Photo-2-2048x1358.jpg 2048w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Photo-2-600x398.jpg 600w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/p>\n<p><strong>In die skuur saam met die diere<\/strong><br \/>\nEen van Samida se take in die gesin is om die skape en bokke te versorg. Sy gaan elke dag saam met die diere veld toe en grawe dan haar Nuwe Testament op, wat sy in die veld begrawe. Om dit te lees, hou haar aan die gang wanneer sy wanhopig voel. Haar ma het haar egter eendag betrap. Sy het Samida woedend aangerand en die Bybel voor haar o\u00eb verbrand. Onlangs het ander Christene in die omgewing vir Samida sien huil en opgemerk dat sy \u2019n blouoog het. Dit was nadat sy deur haar ma aan die hare gegryp, na die markplein in die dorp gesleep en voor almal met \u2019n stok geslaan is. \u201cEk werk dag en nag vir my ouers. Hulle behandel my soos \u2019n slaaf en vertel vir almal dat ek sleg en \u2019n luiaard is. Hulle het vir my ges\u00ea dat daar nie meer plek vir my in die huis is nie en dat dit beter is dat ek die skuur met die diere deel.\u201d<\/p>\n<p><strong>Steun om sterk te staan<\/strong><br \/>\nDanksy die geskenke en gebede van ondersteuners kon Geopende Deure vir Samida deur die geheime Kerk in Sentraal- Asi\u00eb help met praktiese en emosionele ondersteuning, \u2019n Bybel en opleiding uit God se Woord, wat haar geleer het hoe om as \u2019n Christen in \u2019n vyandige omgewing sterk te bly staan.<\/p>\n<p>Deur jou finansi\u00eble geskenk kan jy vroue bemagtig om standvastig te bly wanneer hulle vervolg word. Vir so min as R250 kan jy een vervolgde vrou met noodleniging en veilige behuising ondersteun. <a href=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/produk\/geskenk-3-23\/\">Klik hier<\/a> om vandag \u2019n geskenk te gee.<\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><em>*Verteenwoordige foto en naam gebruik vir sekuriteit redes.<\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Geheime gelowiges in Sentraal-Asi\u00eb kom dikwels voor \u2019n groot uitdaging te staan rakende die kwessie van eer en skande, aangesien dit een van die belangrikste pligte is om die eer van die familie te verseker, veral as jy \u2019n vrou is. Samida*, \u2019n 26-jarige Christen-vrou van Sentraal-Asi\u00eb, het haar familie op twee maniere in die&hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":260,"featured_media":35920,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[98],"tags":[],"class_list":["post-35926","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-suider-afrika","entry","has-media"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.1.1 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Geheime gelowige gestraf vir haar geloof - Geopende Deure<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Geheime gelowige gestraf vir haar geloof - Geopende Deure\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Geheime gelowiges in Sentraal-Asi\u00eb kom dikwels voor \u2019n groot uitdaging te staan rakende die kwessie van eer en skande, aangesien dit een van die belangrikste pligte is om die eer van die familie te verseker, veral as jy \u2019n vrou is. Samida*, \u2019n 26-jarige Christen-vrou van Sentraal-Asi\u00eb, het haar familie op twee maniere in die&hellip;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Geopende Deure\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-04-12T10:08:08+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Photo-1-scaled-e1681291166419.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1887\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"2560\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Milandre Hartze\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Milandre Hartze\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/\"},\"author\":{\"name\":\"Milandre Hartze\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4\"},\"headline\":\"Geheime gelowige gestraf vir haar geloof\",\"datePublished\":\"2023-04-12T10:08:08+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/\"},\"wordCount\":586,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Photo-1-scaled-e1681291166419.jpg\",\"articleSection\":[\"Suider-Afrika\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/\",\"name\":\"Geheime gelowige gestraf vir haar geloof - Geopende Deure\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Photo-1-scaled-e1681291166419.jpg\",\"datePublished\":\"2023-04-12T10:08:08+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Photo-1-scaled-e1681291166419.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Photo-1-scaled-e1681291166419.jpg\",\"width\":1887,\"height\":2560},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"\",\"item\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Geheime gelowige gestraf vir haar geloof\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\",\"name\":\"Geopende Deure\",\"description\":\"The world&#039;s largest outreach to persecuted Christians in the most high-risk places.\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\",\"name\":\"Geopende Deure\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png\",\"width\":606,\"height\":76,\"caption\":\"Geopende Deure\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4\",\"name\":\"Milandre Hartze\",\"sameAs\":[\"http:\/\/Open%20Doors%20\"]}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Geheime gelowige gestraf vir haar geloof - Geopende Deure","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Geheime gelowige gestraf vir haar geloof - Geopende Deure","og_description":"Geheime gelowiges in Sentraal-Asi\u00eb kom dikwels voor \u2019n groot uitdaging te staan rakende die kwessie van eer en skande, aangesien dit een van die belangrikste pligte is om die eer van die familie te verseker, veral as jy \u2019n vrou is. Samida*, \u2019n 26-jarige Christen-vrou van Sentraal-Asi\u00eb, het haar familie op twee maniere in die&hellip;","og_url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/","og_site_name":"Geopende Deure","article_published_time":"2023-04-12T10:08:08+00:00","og_image":[{"width":1887,"height":2560,"url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Photo-1-scaled-e1681291166419.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Milandre Hartze","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Milandre Hartze","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/"},"author":{"name":"Milandre Hartze","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4"},"headline":"Geheime gelowige gestraf vir haar geloof","datePublished":"2023-04-12T10:08:08+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/"},"wordCount":586,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Photo-1-scaled-e1681291166419.jpg","articleSection":["Suider-Afrika"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/","name":"Geheime gelowige gestraf vir haar geloof - Geopende Deure","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Photo-1-scaled-e1681291166419.jpg","datePublished":"2023-04-12T10:08:08+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Photo-1-scaled-e1681291166419.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/04\/Photo-1-scaled-e1681291166419.jpg","width":1887,"height":2560},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geheime-gelowige-gestraf-vir-haar-geloof\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"","item":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Geheime gelowige gestraf vir haar geloof"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/","name":"Geopende Deure","description":"The world&#039;s largest outreach to persecuted Christians in the most high-risk places.","publisher":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization","name":"Geopende Deure","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png","contentUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png","width":606,"height":76,"caption":"Geopende Deure"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4","name":"Milandre Hartze","sameAs":["http:\/\/Open%20Doors%20"]}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/35926","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/260"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=35926"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/35926\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/35920"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=35926"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=35926"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=35926"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}