{"id":31291,"date":"2022-01-20T20:14:45","date_gmt":"2022-01-20T18:14:45","guid":{"rendered":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/?p=31291"},"modified":"2022-01-20T20:14:45","modified_gmt":"2022-01-20T18:14:45","slug":"nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/","title":{"rendered":"Nuwe navorsing wys ernstige w\u00eareldwye toename in die vervolging van Christene"},"content":{"rendered":"<p><strong>Afganistan is n\u00e1 die Taliban-oorname die gevaarlikste plek om \u0149 Christen te wees<\/strong><\/p>\n<p>Geopende Deure Internasionaal het sy 2022 W\u00eareldwaarnemingslys (WWL) op 19 Januarie bekendgestel. Hierdie lys word jaarliks saamgestel en bevat die top 50 lande waar Christene die ergste vervolging weens hul geloof ervaar. In di\u00e9 w\u00eareldwye opname, wat monitor hoe moeilik die lewe vir Christene is, wys die algehele tendense dat die vervolging van Christene teen \u0149 kommerwekkende tempo toeneem \u2013 veral in Afrika.<\/p>\n<p>Die WWL, wat die vlakke van vervolging en diskriminasie regoor die w\u00eareld weerspie\u00ebl, het bevind dat meer as 360 miljoen Christene ho\u00eb vlakke van vervolging en diskriminasie weens hul geloof ervaar \u2013 \u0149 styging van 20 miljoen sedert verlede jaar. Hierdie syfer verteenwoordig <strong>een uit sewe Christene<\/strong> w\u00eareldwyd, wat ho\u00ebr is as die een uit agt op die 2021 WWL. Die hoogste vlakke van vervolging sedert die lys 29 jaar gelede vir die eerste keer gepubliseer is, is vanjaar aangeteken en die afgelope jare is gekenmerk deur \u0149 bestendige toename.<\/p>\n<p>Behalwe vir die top 50, het nog vyf addisionele lande besondere ho\u00eb tellings behaal. Algeheel het 76 lande uiterste, baie ho\u00eb of ho\u00eb vlakke van vervolging en diskriminasie behaal.<\/p>\n<p>Afganistan is n\u00e1 die Taliban-oorname nou die gevaarlikste plek in die w\u00eareld om \u0149 Christen te wees, wat ook Islamitiese ekstremiste w\u00eareldwyd tot nog meer drastiese optrede aanhits \u2013 volgens die syfers wat vandag in die 2022 W\u00eareldwaarnemingslys (WWL) bekendgestel is. Afganistan vervang Noord-Korea na 20 jaar in die topposisie op die lys \u2013 ondanks vervolging in Noord-Korea wat ook vanjaar erg toegeneem het. Di\u00e9 land is sedert 2002 aaneenlopend as die land met die ergste vervolging van Christene aangewys. Dit word gevolg deur Somali\u00eb in die derde plek.<\/p>\n<p><strong> <img decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-31292 alignleft\" src=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2000_0250000990-1-300x225.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"225\" srcset=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2000_0250000990-1-300x225.jpg 300w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2000_0250000990-1-1024x768.jpg 1024w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2000_0250000990-1-768x576.jpg 768w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2000_0250000990-1-1536x1152.jpg 1536w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2000_0250000990-1-600x450.jpg 600w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2000_0250000990-1.jpg 1600w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/>Afganistan \u2013 die brutale werklikheid<\/strong><\/p>\n<p>Die verslag skets \u0149 skokkende prentjie van die lewe vir Afganistan se klein, ver weggesteekte, Christelike bevolking. Dit dui op die volgende:<\/p>\n<ul>\n<li>Christen-mans staar feitlik verseker dood in die gesig as hul geloof ontdek word.<\/li>\n<li>Vroue en kinders kan die dood vryspring, maar hulle word gedwing om met jong Taliban-vegters te trou wat op soek is na \u201coorlogsbuit\u201d. Vroue en meisies word verkrag en daarna deur mensehandel verkoop.<\/li>\n<li>Die inkomende Taliban-regering het toegang verkry tot opnames en verslae wat hulle gehelp het om Christene te identifiseer, wat dikwels aangehou word om Christelike netwerke aan die kaak te stel voordat hulle doodgemaak word.<\/li>\n<li>Taliban-vegters doen alles in hul vermo\u00eb om Christene deur hul huidige intelligensiestelsels op te spoor. Hulle gaan selfs van deur tot deur om hulle te vind.<\/li>\n<li>Die grootste deel van die Christelike bevolking het na landelike gebiede of vlugtelingkampe in buurlande gevlug \u2013 wat almal op die WWL aangedui word as lande wat vyandig teenoor Christene is.<\/li>\n<\/ul>\n<p><strong><img decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-31285 alignright\" src=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/NorthKorea_2021_0070100461-200x300.jpg\" alt=\"\" width=\"200\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/NorthKorea_2021_0070100461-200x300.jpg 200w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/NorthKorea_2021_0070100461-683x1024.jpg 683w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/NorthKorea_2021_0070100461-768x1152.jpg 768w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/NorthKorea_2021_0070100461-1024x1536.jpg 1024w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/NorthKorea_2021_0070100461-1365x2048.jpg 1365w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/NorthKorea_2021_0070100461-600x900.jpg 600w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/NorthKorea_2021_0070100461-scaled.jpg 1707w\" sizes=\"(max-width: 200px) 100vw, 200px\" \/>Noord-Korea<\/strong><\/p>\n<p>Ondanks die feit dat Noord-Korea na die tweede plek op die lys gedaal het, het die vlakke van vervolging in di\u00e9 land vanjaar rekordhoogtes bereik. Nuwe teenreaksion\u00eare wetgewing is ingestel, wat gelei het tot \u0149 styging in die aantal Christene wat gearresteer is. Arrestasie lei onvermydelik tot tronkstraf in een van die land se brutale \u201cheropvoedingskampe\u201d, waar baie min mense lewendig uitkom.<\/p>\n<p><strong>Stygende geweld, onophoudelike druk<\/strong><\/p>\n<p>Die aangetekende sterftes van Christene wat weens hul geloof doodgemaak is, het gestyg vanaf 4 761 geregistreerde gevalle (WWL 2021) tot 5 898 (WWL 2022). Sub-Sahara Afrika, en veral Nigeri\u00eb, is grootliks vir di\u00e9 styging verantwoordelik. Die totale aantal kerke wat aangeval is, het gestyg vanaf 4 488 geregistreerde gevalle (WWL 2021) tot 5 110 (WWL 2022), en die aanhouding en arrestasies van Christene het met 44% (WWL 2021) tot 6\u00a0175 gestyg, met 1 315 van hierdie gevalle in Indi\u00eb.<\/p>\n<p>Hoewel openlike geweld meer aandag trek, is die daaglikse onophoudelike druk op Christelike gemeenskappe net so belangrik en hou dit aan styg. Hierdie druk word op \u0149 verskeidenheid van subtiele en onverbiddelike maniere toegepas: Diskriminasie by die werk, druk vanaf familielede vir \u0149 persoon om sy geloof te verwerp, laaste in die ry vir hulp en medisyne (veral gedurende Covid-19), burokrasie wat die lisensi\u00ebring van kerke verhoed en baie meer.<\/p>\n<p><img decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-31287 alignleft\" src=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Nigeria_2021_0270104124-300x200.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"200\" srcset=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Nigeria_2021_0270104124-300x200.jpg 300w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Nigeria_2021_0270104124-1024x682.jpg 1024w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Nigeria_2021_0270104124-768x512.jpg 768w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Nigeria_2021_0270104124-1536x1024.jpg 1536w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Nigeria_2021_0270104124-600x400.jpg 600w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Nigeria_2021_0270104124.jpg 2000w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/>Wanneer \u0149 mens spesifiek na die gewelddadige vervolging van Christene kyk, is drie van die vyf lande in die top 5 vir geweld op die Afrika-kontinent. <strong>Nigeri\u00eb<\/strong>, wat algeheel in die sewende posisie op die WWL is, is weereens in die topposisie op die lys as die mees gewelddadige land vir Christene in die w\u00eareld.<\/p>\n<p>Volgens Lynette Leibach, uitvoerende direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika, skets vanjaar se W\u00eareldwaarnemingslys \u0149 somber prentjie. \u201cAfganistan se styging tot die topposisie op die W\u00eareldwaarnemingslys is uiters kommerwekkend. Behalwe vir die ontelbare gevalle van swaarkry wat dit verteenwoordig, stuur dit ook \u0149 baie duidelike boodskap aan Islamitiese ekstremiste regoor die w\u00eareld dat hulle sonder enige vervolging kan voortgaan met hul brutale stryd vir invloed.<\/p>\n<p>\u201cMet Islamitiese ekstremiste wat aangemoedig word, die herlewing van nasionalisme en baie lande wat meer gesofistikeerde vorme van vervolging ontwikkel, betree ons \u0149 nuwe era van \u0149 afname in menseregte. Aangesien godsdiensvryheid \u0149 fondasie skep vir talle ander vryhede, is dit van kardinale belang dat ons in 2022 \u0149 hernude verbintenis tot die nakoming van menseregte moet sien. In \u0149 tyd waartydens mondelinge verbintenisse tot menseregte al meer afneem, is die bevordering en beskerming van godsdiensvryheid dringender as ooit tevore,\u201d s\u00ea sy.<\/p>\n<p><strong>Belangrikste tendense op die lys<\/strong><\/p>\n<p>Die belangrikste veranderinge op die lys sedert WWL 2021 is:<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Katar (#18 vanaf #29)<\/strong>, die gasheer van vanjaar se W\u00eareldbeker, waar bekeerlinge vanaf Islam veral ernstige fisiese, sielkundige en seksuele geweld teenoor vroue ervaar.<\/li>\n<li><strong>Indonesi\u00eb (#28 vanaf #47)<\/strong>, waar Christene twee aanvalle in Sentrale Sulawesi, sowel as \u0149 bomaanval by \u0149 katedraal in Makassar, moes trotseer.<\/li>\n<li><strong>Mianmar (#12 vanaf #18)<\/strong>, waar die weermag Christelike dorpe en kerke aangeval het, en meer as 200 000 mense na interne ontwortelingskampe verdryf het.<\/li>\n<li><strong>Bhoetan (#34 vanaf #43), <\/strong>waar bekeerlinge veral gemeenskapsdruk en geweld ervaar \u2013 en in die geval van vroue, ook seksuele geweld.<\/li>\n<li>Geopende Deure se onlangse verslag oor <strong>Indi\u00eb<\/strong> (#10) beskryf \u0149 bevolking wat al meer by die nasionalistiese Hindutva-ideologie ingetrek word, waarvolgens elke Indi\u00ebr \u0149 Hindoe moet wees. \u0149 Vlaag van vigilante-geweld teenoor Christene en ander godsdienstige minderhede word deur die owerhede oor die hoof gesien en selfs deur politieke leiers regoor die bevolking aangemoedig; en verder aangevul deur \u0149 oplewing in verkeerde inligting en propaganda deur die hoofstroom- en sosiale media.<\/li>\n<li>\u0149 Soortgelyke model van lojaliteit en homogeniteit word in nasies so uiteenlopend soos Mianmar, (#12), Maleisi\u00eb (#50), Sri Lanka (#52) en die sentrale Asiatiese state gesien. Al hierdie lande ervaar toenemende beperkings vir diegene wat van die siening \u201ceen land, een volk, een siening\u201d afwyk.<\/li>\n<li>Die Covid-19-pandemie word onder die kommunistiese ideologie in die Amerika-vastelande gebruik as \u0149 voorwendsel om kerke te monitor en verdere beperkings af te dwing. In <strong>Kuba<\/strong> (wat die lys op #37 betree) is kerkleiers wat n\u00e1 die Julie-betogings hul stemme dik gemaak het aangehou en gemartel.<\/li>\n<li><strong>\u0149 Bietjie goeie nuus: Irak<\/strong> (#14 vanaf #11), <strong>Siri\u00eb<\/strong> (#15 vanaf #12), <strong>Egipte<\/strong> (#20 vanaf #16) en <strong>Turkye<\/strong> (#42 vanaf #25) het \u0149 afname in geweld ervaar. Hoewel dit dalk weens die feit kan wees dat daar minder geleenthede vir aktiewe vervolging gedurende die Covid-19-pandenmie was, word dit steeds verwelkom.<\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Die situasie in Afrika<\/strong><\/p>\n<p>Intussen het die val van Kaboel tot \u0149 nuwe gevoel van onaantasbaarheid onder jihadiste-groepe w\u00eareldwyd gelei. Di\u00e9 groepe glo dat hulle nie ernstige teenkanting vanaf die Weste sal kry vir hul ekspansionistiese agendas nie, en hulle buit nasies met swak of korrupte regerings uit.<\/p>\n<p>Die uitwerking hiervan word nog nie volledig gevoel in die WWL 2022-rapporteringstydperk (1 Oktober 2020 tot 30 September 2021) nie, maar daar is sterk tekens dat dit geweld gaan aanhits in lande soos Nigeri\u00eb (#7), Mali (#24), die Sentraal-Afrikaanse Republiek (#31), Burkina Faso (#32), Niger (#33) en die Demokratiese Republiek van die Kongo (#40) \u2013 lande wat alreeds ho\u00eb vlakke van geweld het.<\/p>\n<p>In Nigeri\u00eb is aangemeld dat altesaam 4 650 Christene doodgemaak is \u2013 79% van die w\u00eareldwye totaal. \u0149 Soortgelyke strategie deur jihadiste-groepe en hul ondersteuners kan elders in di\u00e9 streek gesien word:<\/p>\n<ul>\n<li>Sub-Sahara Afrika, wat alreeds die streek is waar die geweld teen Christene die ergste is, het verdere skerp stygings in jihadiste-geweld ervaar, met vrese vir die destabilisering van \u0149 groot deel van die streek.<\/li>\n<li>Die sosiale orde in Mali, (#24 op die WWL) is besig om vinnig agteruit te gaan, met vrese dat dit die \u201cvolgende Afganistan\u201d gaan word en opstande wat na naburige lande soos Niger en Burkina Faso oorspoel.<\/li>\n<li>Beide die Demokratiese Republiek van die Kongo, wat deur die Alliansie van Demokratiese Magte geteister word, en die Sentraal-Afrikaanse Republiek het by Nigeri\u00eb aangesluit op die top 10-lys vir vlakke van geweld.<\/li>\n<\/ul>\n<p><strong><img decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-31289 alignright\" src=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2006_0040001030-300x225.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"225\" srcset=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2006_0040001030-300x225.jpg 300w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2006_0040001030-1024x768.jpg 1024w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2006_0040001030-768x576.jpg 768w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2006_0040001030-1536x1152.jpg 1536w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2006_0040001030-600x450.jpg 600w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2006_0040001030.jpg 2000w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/>Die \u201cvlugteling-kerk\u201d<\/strong><\/p>\n<p>Die voortslepende geweld en destabilisering in hierdie gebiede gaan waarskynlik tot ernstige gevolge lei, aangesien duisende mense w\u00eareldwyd vir veiligheidsredes van hul huise wegvlug. \u0149 Beraamde 84 miljoen mense is gedwing om hul huise te verlaat, dikwels omdat hulle ontwortel is, en \u0149 beraamde 26,6 miljoen is vlugtelinge in ander lande.<\/p>\n<p>\u0149 Groot hoeveelheid van hierdie mense is Christene wat vir godsdienstige vervolging vlug:<\/p>\n<ul>\n<li>In dele van Sub-Sahara Afrika het die meerderheid van die Christelike bevolking hulle huise ontruim en padgegee. Volgens die huidige rapporteringstydperk se rekords is honderde kerke in Burkina Faso, Mali, Niger en 470 in Nigeri\u00eb die afgelope paar jaar gesluit.<\/li>\n<li>Honderdduisende mense het van Islamitiese geweld (bv. in die Sahel-streek) gevlug of vlug van gedwonge diensplig (Eritrea #6), burgerlike konflik (Soedan #13), staatsonderdrukking (Iran #9) en\/of familie-onderdrukking weens hul geloof.<\/li>\n<li>Christene wat intern ontwortel word en vlugtelinge bly steeds in lande soos Irak (#14), Siri\u00eb (#15), Libanon en Jordani\u00eb (#39). Die owerhede weier dikwels om aan hulle humanit\u00eare en ander praktiese bystand te gee omdat hulle Christene is.<\/li>\n<li>In Mianmar (#12) is minstens 200 000 Christene intern ontwortel en 20 000 het uit die land gevlug omdat Christelike streke in die voortslepende konflik geteiken word.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Mense wat van hul huise wegvlug, is dikwels meer kwesbaar. Christelike vroue wat van hul huise wegvlug en na veiligheid soek, rapporteer dat seksuele aanranding die hoofoorsaak van vervolging is. Daar is ook talle berigte van vroue en kinders wat aan verkragting, seksuele slawerny en nog ander gruweldade blootgestel word, beide in kampe en terwyl hulle reisigers op soek na veiligheid is. Soos wat jihadisme versprei en nasies destabiliseer, kan ons verwag dat hierdie Christen-eksodus nog verder gaan vermenigvuldig.<\/p>\n<p><strong>Meer inligting<\/strong><\/p>\n<p>Besoek <a href=\"http:\/\/www.opendoors.org.za\">www.opendoors.org.za<\/a> om die volledige 2022 W\u00eareldwaarnemingslys, die top 50 landprofiele en vervolgingstatistieke te besigtig.<\/p>\n<p>Vir enige vrae oor die 2022 W\u00eareldwaarnemingslys, die navorsingsmetodologie of om \u0149 onderhoud te re\u00ebl, kontak Elizabeth Botha, Media- en Voorspraakbeampte, by <a href=\"mailto:elizabethb@od.org\">elizabethb@od.org<\/a>, 083\u00a0227 8164 of 011\u00a0888 9341.<\/p>\n<p><em>Geopende Deure Suider-Afrika (ODSA) is deel van die Geopende Deure Internasionaal-bediening, wat vervolgde Christene in meer as 60 lande w\u00eareldwyd bystaan met die lewering van Bybels en Christelike literatuur, besoeke aan vervolgde Christene, dissipelskap en opleiding, noodleniging aan slagoffers van vervolging en natuurrampe, en die verkondiging en bevordering van bewustheid deur voorspraak.<\/em><\/p>\n<p><em>Mediaverklaring uitgereik deur Elizabeth Botha<\/em><\/p>\n<p><em>Media- en Voorspraakbeampte: Geopende Deure Suider-Afrika<\/em><\/p>\n<p><em>Tel: 083\u00a0227 8164 \/ (011) 888 9341<\/em><\/p>\n<p><em>Epos: elizabethb@od.org<\/em><\/p>\n<p><strong>\u00a0<\/strong><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Afganistan is n\u00e1 die Taliban-oorname die gevaarlikste plek om \u0149 Christen te wees Geopende Deure Internasionaal het sy 2022 W\u00eareldwaarnemingslys (WWL) op 19 Januarie bekendgestel. Hierdie lys word jaarliks saamgestel en bevat die top 50 lande waar Christene die ergste vervolging weens hul geloof ervaar. In di\u00e9 w\u00eareldwye opname, wat monitor hoe moeilik die lewe&hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":260,"featured_media":31283,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[150,181,182,221,255],"tags":[],"class_list":["post-31291","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-afganistan","category-nigerie","category-noord-korea","category-wereld","category-world-afr","entry","has-media"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.1.1 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Nuwe navorsing wys ernstige w\u00eareldwye toename in die vervolging van Christene - Geopende Deure<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Nuwe navorsing wys ernstige w\u00eareldwye toename in die vervolging van Christene - Geopende Deure\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Afganistan is n\u00e1 die Taliban-oorname die gevaarlikste plek om \u0149 Christen te wees Geopende Deure Internasionaal het sy 2022 W\u00eareldwaarnemingslys (WWL) op 19 Januarie bekendgestel. Hierdie lys word jaarliks saamgestel en bevat die top 50 lande waar Christene die ergste vervolging weens hul geloof ervaar. In di\u00e9 w\u00eareldwye opname, wat monitor hoe moeilik die lewe&hellip;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Geopende Deure\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2022-01-20T18:14:45+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2000_0250000990-e1642702341301.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1600\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"812\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Milandre Hartze\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Milandre Hartze\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"9 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/\"},\"author\":{\"name\":\"Milandre Hartze\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4\"},\"headline\":\"Nuwe navorsing wys ernstige w\u00eareldwye toename in die vervolging van Christene\",\"datePublished\":\"2022-01-20T18:14:45+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/\"},\"wordCount\":1734,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2000_0250000990-e1642702341301.jpg\",\"articleSection\":[\"Afganistan\",\"Nigeri\u00eb\",\"Noord-Korea\",\"W\u00eareld\",\"World\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/\",\"name\":\"Nuwe navorsing wys ernstige w\u00eareldwye toename in die vervolging van Christene - Geopende Deure\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2000_0250000990-e1642702341301.jpg\",\"datePublished\":\"2022-01-20T18:14:45+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2000_0250000990-e1642702341301.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2000_0250000990-e1642702341301.jpg\",\"width\":1600,\"height\":812},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"\",\"item\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuwe navorsing wys ernstige w\u00eareldwye toename in die vervolging van Christene\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\",\"name\":\"Geopende Deure\",\"description\":\"The world&#039;s largest outreach to persecuted Christians in the most high-risk places.\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\",\"name\":\"Geopende Deure\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png\",\"width\":606,\"height\":76,\"caption\":\"Geopende Deure\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4\",\"name\":\"Milandre Hartze\",\"sameAs\":[\"http:\/\/Open%20Doors%20\"]}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Nuwe navorsing wys ernstige w\u00eareldwye toename in die vervolging van Christene - Geopende Deure","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Nuwe navorsing wys ernstige w\u00eareldwye toename in die vervolging van Christene - Geopende Deure","og_description":"Afganistan is n\u00e1 die Taliban-oorname die gevaarlikste plek om \u0149 Christen te wees Geopende Deure Internasionaal het sy 2022 W\u00eareldwaarnemingslys (WWL) op 19 Januarie bekendgestel. Hierdie lys word jaarliks saamgestel en bevat die top 50 lande waar Christene die ergste vervolging weens hul geloof ervaar. In di\u00e9 w\u00eareldwye opname, wat monitor hoe moeilik die lewe&hellip;","og_url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/","og_site_name":"Geopende Deure","article_published_time":"2022-01-20T18:14:45+00:00","og_image":[{"width":1600,"height":812,"url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2000_0250000990-e1642702341301.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Milandre Hartze","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Milandre Hartze","Est. reading time":"9 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/"},"author":{"name":"Milandre Hartze","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4"},"headline":"Nuwe navorsing wys ernstige w\u00eareldwye toename in die vervolging van Christene","datePublished":"2022-01-20T18:14:45+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/"},"wordCount":1734,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2000_0250000990-e1642702341301.jpg","articleSection":["Afganistan","Nigeri\u00eb","Noord-Korea","W\u00eareld","World"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/","name":"Nuwe navorsing wys ernstige w\u00eareldwye toename in die vervolging van Christene - Geopende Deure","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2000_0250000990-e1642702341301.jpg","datePublished":"2022-01-20T18:14:45+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2000_0250000990-e1642702341301.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/01\/Afghanistan_2000_0250000990-e1642702341301.jpg","width":1600,"height":812},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/nuwe-navorsing-wys-ernstige-wereldwye-toename-in-die-vervolging-van-christene\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"","item":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuwe navorsing wys ernstige w\u00eareldwye toename in die vervolging van Christene"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/","name":"Geopende Deure","description":"The world&#039;s largest outreach to persecuted Christians in the most high-risk places.","publisher":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization","name":"Geopende Deure","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png","contentUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png","width":606,"height":76,"caption":"Geopende Deure"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4","name":"Milandre Hartze","sameAs":["http:\/\/Open%20Doors%20"]}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/31291","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/260"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=31291"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/31291\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/31283"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=31291"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=31291"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=31291"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}