{"id":17777,"date":"2019-06-28T11:18:53","date_gmt":"2019-06-28T09:18:53","guid":{"rendered":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/?p=17777"},"modified":"2019-06-28T12:47:36","modified_gmt":"2019-06-28T10:47:36","slug":"geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/","title":{"rendered":"Geloofsvryheid bitter min in hi\u00e9rdi\u00e9 Krieket W\u00eareldbeker nasies"},"content":{"rendered":"<p>Die 2019 Krieket W\u00eareldbeker is aan die gang en baie van ons ondersteun ons gunsteling spanne (dalk steeds die Proteas) en krieketspelers van reg oor die w\u00eareld. \u0149 Skokkende realiteit is dat die helfte van die lande (vyf) wat aan hierdie jaar se W\u00eareldbeker deelneem, lys nie net hoog in krieketvernuf nie, maar lys ook hoog op <a href=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/christelike-vervolging\/wereldwaarnemingslys-2019\/\">Geopende Deure se 2019 W\u00eareldwaarnemingslys<\/a> as lande met beperkte tot byna niks geloofsvryheid vir hulle burgers nie. Lande neem deel aan internasionale toernooie van die ICC wat staan vir waardes soos, <em>regverdigheid<\/em> en die <em>respek vir diversiteit, <\/em>maar in hul eie lande word hierdie waardes geensins toegepas nie&#8230;<\/p>\n<p><strong>\u00a0<\/strong><strong>Afganistan (#2 op die WWL)<\/strong><\/p>\n<p>Sedert krieket in 1839 in Afganistan bekendgestel is, het dit al hoe meer populariteit verwerf. Tot so \u0149 mate dat in \u0149 land met min tot geen regte vir vroue, spog Afganistan met \u0149 vroue-krieketspan. In 2015 het Afganistan vir die eerste maal deelgeneem aan die Krieket W\u00eareldbeker.<\/p>\n<p>Die sosiale plek van vroue, voortdurende aanvalle op Westerlinge en die land se onverdraagsaamheid teenoor ander gelowe, maak dat die land gelys is as die tweede mees gevaarlike plek in die w\u00eareld om Christen te wees \u2013 dit is volgens Geopende Deure se W\u00eareldwaarnemingslys (WWL)*.<\/p>\n<p>Afghanistan is een van die min lande wat verklaar dat daar 0% Christene in die land is, die rede daarvoor is dat alle gelowiges skuil of geheime gelowiges is. Die klein getal Christene in die land is uitermatig versigtig met wie hulle hul geloof deel. Indien \u0149 Christen ontdek word, staar hulle onmiddellike vervolging in die gesig. Hulle sal uitgesluit word uit hulle gemeenskap, in \u0149 psigiatriese inrigting opgeneem word, of selfs vir hulle geloof in Christus vermoor word.<\/p>\n<p><strong>\u00a0<\/strong><strong>Pakistans (#5 op die WWL)<\/strong><\/p>\n<p>Krieket is by verre die mees gewilde sport in Pakistan. Die nasionale span het in 1992 die Krieket W\u00eareldbeker gewen en in 2009 was hulle W\u00eareld Twintig20 kampioene. Die huidige eersteminister van die land, Imran Khan, was self krieketkaptein van die nasionale span voor hy tot amp verkies is.<\/p>\n<p>Buiten krieket, haal Pakistan ook internasionale nuus vir hulle genadelose godslasteringswette wat enige een bestraf wat iets uiter wat negatief teen die staatsgeloof, Islam, beskou kan word. Een so saak wat opspraak gemaak het wat van die Christenvrou, Asia Bibi, wat die doodsvonnis ontvang het op aanklagtes van godslastering. Sy is genadiglik in 2019, na jare van hofsake, vrygespreek. Christene in Pakistan moet baie versigtig wees met hul woorde, sodat hulle nie aangekla word vir godslastering nie. Pakistan is een van die lande met die mees gewelddadige vervolging van Christen in die w\u00eareld. Vir Moslem wat wens om na Christenskap te bekeer is vervolging baie swaar, dit sluit in, dreigemente van familie en vriende, aanvalle of selfs moord.<\/p>\n<p><strong>\u00a0<\/strong><strong>Indi\u00eb (#10 op die WWL)<\/strong><\/p>\n<p><img decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-17759\" src=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/India_2018_0380105839-200x300.jpg\" alt=\"\" width=\"200\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/India_2018_0380105839-200x300.jpg 200w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/India_2018_0380105839.jpg 437w\" sizes=\"(max-width: 200px) 100vw, 200px\" \/>Alhoewel krieket in Engeland ontstaan het, het Indi\u00eb di\u00e9 spel met die baie entoesiasme en passie aangeneem en is dit by die nasie se kultuur ingebed. Die Indiese nasionale krieketspan spog met vyf oorwinnings van w\u00eareldkampioenskappe.<\/p>\n<p>Hierdie diverse nasie is dalk verenig deur krieket, maar wanneer dit kom by geloof is hulle uiters verdeeld. Indi\u00eb word sedert 2019 geklassifiseer as \u0149 land met \u201cuiterse\u201d vervolging van Christene, en lys tans nommer 10 op Geopende Deure se W\u00eareldwaarnemingslys.<\/p>\n<p>Geloofsminderhede in Indi\u00eb ervaar al hoe meer skending van hul menseregte, namate Hindoe-ekstremiste en politiese agendas in Indi\u00eb werk om <em>Hindutva<\/em> te bewerkstelling \u2013 \u0149 proses om Indi\u00eb in \u0149 eksklusiewe Hindoe-staat te verander. \u00a0Al hoe meer druk en aanvalle op geloofsminderhede word gerapporteer. In sekere state is dit reeds onwettig om na enige ander geloof as Hindoe\u00efsme te bekeer, en die wat bekeer word dikwels aangeval of selfs vermoor. Kerke word ook gedurig gemonitor en ontwrig, terwyl polisiebeamptes \u0149 blinde oog draai vir aanvalle op minderhede.<\/p>\n<p><strong>\u00a0<\/strong><strong>Sri Lanka (#46 op die WWL)<\/strong><\/p>\n<p><img decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-17755 alignright\" src=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/SriLanka_2006_0110000144-300x225.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"225\" srcset=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/SriLanka_2006_0110000144-300x225.jpg 300w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/SriLanka_2006_0110000144-768x576.jpg 768w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/SriLanka_2006_0110000144-1024x768.jpg 1024w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/SriLanka_2006_0110000144-600x450.jpg 600w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/SriLanka_2006_0110000144.jpg 2048w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/>Sri Lanka is bekend vir hul liefde vir krieket en is die enigste land in die w\u00eareld wat alleenbesit het van \u0149 internasionale krieketstadium in hul land. Meer onlangs het Sri Lanka egter internasionale nuus gemaak vir die brutale aanvalle op kerke en hotelle tydens Paasfees. Sri Lanka lys #46 op Geopende Deure se W\u00eareldwaarnemingslys van lande met die ergste vervolging van Christene.<\/p>\n<p>In April 2019, is 253 mense vermoor en minstens 500 beseer gedurende \u0149 reeks bomaanvalle op Paassondag. Die Islamitiese Staat het verantwoordelikheid vir die aanvalle aanvaar. Die interessante is egter dat Sri Lanka \u0149 Boeddhistiese land is, waar Christene sowel as Moslems vervolging ervaar en as tweede klas burgers gesien word. Hierdie aanvalle het burgers van Sri Lanka geruk en daar word verwag dat nog strenger maatre\u00ebls op geloofsminderhede ge\u00efmplementeer sal word.<\/p>\n<p><strong>\u00a0<\/strong><strong>Bangladesj (#48 op die WWL) <\/strong><\/p>\n<p><img decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-17771\" src=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/Bangladesh_2016_0500100802-300x225.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"225\" srcset=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/Bangladesh_2016_0500100802-300x225.jpg 300w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/Bangladesh_2016_0500100802-768x576.jpg 768w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/Bangladesh_2016_0500100802-1024x768.jpg 1024w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/Bangladesh_2016_0500100802-600x450.jpg 600w, https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/Bangladesh_2016_0500100802.jpg 1152w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/>Krieket word sedert die 18de eeu in Suid-Asi\u00eb gespeel en is later ook deur Bangladesj aangeneem. Bangladesj neem sedert November 2000 deel aan die Krieketw\u00eareldbeker.<\/p>\n<p>Buiten Bangladesj se liefde vir krieket, is die land ook bekend vir hul onderdrukkende maatre\u00ebls en vervolging van Christene. Vir Christen-bekeerlinge van \u2018n Moslem, Boeddhistiese of Hindoe-agtergrond is vervolging \u0149 daaglikse realiteit. Hulle ervaar veral druk van hul eie families en gemeenskappe, maar ook van ekstremistiese groepe, om hulle Christelike geloof te herroep en terug te keer na hulle oorspronklike geloof. Verder eis baie landsburgers vir die implementering van sjaria (Islamitiese) wetgewing, wat lei tot verdere vervolging en vyandigheid teenoor Christene.<\/p>\n<p>Alhoewel hierdie vyf krieketnasies tydens die W\u00eareldbeker-toernooi moontlik mag saam staan om hul krieketspanne te ondersteun, is hulle erg verdeeld wanneer dit kom by geloofsvryheid, namate owerhede, gemeenskappe en families poog om die land en\/of gemeenskap se meerderheidsgeloof te onderhou. Ongelukkig is dit nie net hierdie lande nie. Alhoewel die vryheid van spraak en geloof iets is waartoe elke mens geregtig is, is dit nie die geval in baie lande reg om die w\u00eareld nie. Groot internasionale byeenkomste soos die Krieket W\u00eareldbeker bied vir ons die kans om \u0149 stem te wees vir soveel wat nie \u0149 stem het nie. Mag hierdie ook vir ons \u0149 geleentheid wees om verder te kyk as net ons eie land en om te praat oor mense en nasies van om die w\u00eareld, die skending van hul menseregte, die gebrek aan geloofsvryheid en die uiters vervolging wat so baie Christene elke dag moet verduur.<\/p>\n<p>*<a href=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/christelike-vervolging\/wereldwaarnemingslys-2019\/#wwl-country-list\">Die Geopende Deure W\u00eareldwaarnemingslys<\/a> word jaarliks saamgestel en lys die Top 50 lande in die w\u00eareld waar Christene die ergste vervolging vir hulle geloof in Jesus ervaar. Die lys word gebaseer op in diepte navorsing in meer as 65 lande. Besoek <a href=\"http:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\">www.opendoors.org.za\/afr<\/a> vir meer inligting.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die 2019 Krieket W\u00eareldbeker is aan die gang en baie van ons ondersteun ons gunsteling spanne (dalk steeds die Proteas) en krieketspelers van reg oor die w\u00eareld. \u0149 Skokkende realiteit is dat die helfte van die lande (vyf) wat aan hierdie jaar se W\u00eareldbeker deelneem, lys nie net hoog in krieketvernuf nie, maar lys ook&hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":260,"featured_media":17773,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[221],"tags":[],"class_list":["post-17777","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-wereld","entry","has-media"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.1.1 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Geloofsvryheid bitter min in hi\u00e9rdi\u00e9 Krieket W\u00eareldbeker nasies - Geopende Deure<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Geloofsvryheid bitter min in hi\u00e9rdi\u00e9 Krieket W\u00eareldbeker nasies - Geopende Deure\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die 2019 Krieket W\u00eareldbeker is aan die gang en baie van ons ondersteun ons gunsteling spanne (dalk steeds die Proteas) en krieketspelers van reg oor die w\u00eareld. \u0149 Skokkende realiteit is dat die helfte van die lande (vyf) wat aan hierdie jaar se W\u00eareldbeker deelneem, lys nie net hoog in krieketvernuf nie, maar lys ook&hellip;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Geopende Deure\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-06-28T09:18:53+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2019-06-28T10:47:36+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/Cricket-World-Cup-Blog-June-2019.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Milandre Hartze\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Milandre Hartze\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/\"},\"author\":{\"name\":\"Milandre Hartze\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4\"},\"headline\":\"Geloofsvryheid bitter min in hi\u00e9rdi\u00e9 Krieket W\u00eareldbeker nasies\",\"datePublished\":\"2019-06-28T09:18:53+00:00\",\"dateModified\":\"2019-06-28T10:47:36+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/\"},\"wordCount\":1069,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/Cricket-World-Cup-Blog-June-2019.png\",\"articleSection\":[\"W\u00eareld\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/\",\"name\":\"Geloofsvryheid bitter min in hi\u00e9rdi\u00e9 Krieket W\u00eareldbeker nasies - Geopende Deure\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/Cricket-World-Cup-Blog-June-2019.png\",\"datePublished\":\"2019-06-28T09:18:53+00:00\",\"dateModified\":\"2019-06-28T10:47:36+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/Cricket-World-Cup-Blog-June-2019.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/Cricket-World-Cup-Blog-June-2019.png\",\"width\":1000,\"height\":500},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"\",\"item\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Geloofsvryheid bitter min in hi\u00e9rdi\u00e9 Krieket W\u00eareldbeker nasies\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\",\"name\":\"Geopende Deure\",\"description\":\"The world&#039;s largest outreach to persecuted Christians in the most high-risk places.\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\",\"name\":\"Geopende Deure\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png\",\"width\":606,\"height\":76,\"caption\":\"Geopende Deure\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4\",\"name\":\"Milandre Hartze\",\"sameAs\":[\"http:\/\/Open%20Doors%20\"]}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Geloofsvryheid bitter min in hi\u00e9rdi\u00e9 Krieket W\u00eareldbeker nasies - Geopende Deure","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Geloofsvryheid bitter min in hi\u00e9rdi\u00e9 Krieket W\u00eareldbeker nasies - Geopende Deure","og_description":"Die 2019 Krieket W\u00eareldbeker is aan die gang en baie van ons ondersteun ons gunsteling spanne (dalk steeds die Proteas) en krieketspelers van reg oor die w\u00eareld. \u0149 Skokkende realiteit is dat die helfte van die lande (vyf) wat aan hierdie jaar se W\u00eareldbeker deelneem, lys nie net hoog in krieketvernuf nie, maar lys ook&hellip;","og_url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/","og_site_name":"Geopende Deure","article_published_time":"2019-06-28T09:18:53+00:00","article_modified_time":"2019-06-28T10:47:36+00:00","og_image":[{"width":1000,"height":500,"url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/Cricket-World-Cup-Blog-June-2019.png","type":"image\/png"}],"author":"Milandre Hartze","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Milandre Hartze","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/"},"author":{"name":"Milandre Hartze","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4"},"headline":"Geloofsvryheid bitter min in hi\u00e9rdi\u00e9 Krieket W\u00eareldbeker nasies","datePublished":"2019-06-28T09:18:53+00:00","dateModified":"2019-06-28T10:47:36+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/"},"wordCount":1069,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/Cricket-World-Cup-Blog-June-2019.png","articleSection":["W\u00eareld"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/","name":"Geloofsvryheid bitter min in hi\u00e9rdi\u00e9 Krieket W\u00eareldbeker nasies - Geopende Deure","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/Cricket-World-Cup-Blog-June-2019.png","datePublished":"2019-06-28T09:18:53+00:00","dateModified":"2019-06-28T10:47:36+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/Cricket-World-Cup-Blog-June-2019.png","contentUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/Cricket-World-Cup-Blog-June-2019.png","width":1000,"height":500},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/geloofsvryheid-bitter-min-hierdie-krieket-wereldbeker-nasies\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"","item":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Geloofsvryheid bitter min in hi\u00e9rdi\u00e9 Krieket W\u00eareldbeker nasies"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/","name":"Geopende Deure","description":"The world&#039;s largest outreach to persecuted Christians in the most high-risk places.","publisher":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization","name":"Geopende Deure","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png","contentUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png","width":606,"height":76,"caption":"Geopende Deure"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4","name":"Milandre Hartze","sameAs":["http:\/\/Open%20Doors%20"]}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/17777","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/260"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=17777"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/17777\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/17773"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=17777"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=17777"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=17777"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}