{"id":15379,"date":"2019-01-16T09:33:30","date_gmt":"2019-01-16T07:33:30","guid":{"rendered":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/?p=15379"},"modified":"2019-01-16T09:33:30","modified_gmt":"2019-01-16T07:33:30","slug":"van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/","title":{"rendered":"Van China tot Sub-Sahara Afrika ervaar Christene ho\u00eb vlakke van vervolging in 73 lande"},"content":{"rendered":"<p>Vyf jaar gelede was Noord-Korea (#1) die enigste land wat as &#8216;uiters&#8217; geklassifiseer is vir sy vlak van vervolging van Christene. Hierdie jaar, op <a href=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/christelike-vervolging\/wereldwaarnemingslys-2019\/\">die Geopende Deure W\u00eareldwaarnemingslys vir 2019<\/a>, net soos in 2018, het 11 lande genoeg punte behaal om in daardie kategorie te val.<\/p>\n<p>Die W\u00eareldwaarnemingslys (WWL) van 2019 is die nuutste jaarlikse opname van 150 lande met die doel om te meet waar dit die moeilikste is om as \u0149 Christen te leef. Die algehele tendens in vanjaar se lys is dat byna die helfte (73) van die lande uiterse, baie ho\u00eb of ho\u00eb vlakke van vervolging getoon het. \u0149 Jaar vantevore was dit 58 lande.<\/p>\n<p>Die WWL, wat deur die w\u00eareldwye bediening, Geopende Deure Internasionaal, gegenereer word en gebaseer is op uitgebreide opnames van interne en eksterne kundiges, kyk na wat agter die w\u00eareldwye nuusopskrifte aangaan van sake soos Pakistani, Asia Bibi en Protestantse pastoor, Andrew Brunson, nou bevry van \u0149 Turkse gevangenis, om uit te vind hoe moeilik dit is om \u0149 daaglikse lewe as \u0149 aktiewe Christen te lei.<\/p>\n<p>In hierdie 73 lande, meen Geopende Deure dat die syfers daarop dui dat 1 uit elke 9 Christene w\u00eareldwyd \u2018ho\u00eb\u2019 vlakke van vervolging ervaar. Verlede jaar was dit die ekwivalent van 1 in elke 12 Christene. In Asi\u00eb (volgens die VN-definisie, insluitende die Midde-Ooste), val dit egter tot 1 uit 3, terwyl dit in Afrika 1 uit 6 is en in Latyns-Amerika 1 uit 21. Geopende Deure Internasionaal meen dat na raming 245 miljoen Christene in die Top 50-lande op die W\u00eareldwaarnemingslys \u2018ho\u00eb\u2019 vlakke van vervolging ervaar.<\/p>\n<p>Christen-vervolging word deur die W\u00eareldwaarnemingslys-metodologie gedefinieer as \u201cenige vyandige ervaring as gevolg van \u0149 identifisering met Christus. Dit kan vyandige gesindhede, woorde en aksies teenoor Christene insluit.\u201d Die navorsingsmetodologie onderskei ook twee hoofuitdrukkings van vervolging as, squeeze (die druk wat Christene op alle terreine van hul lewe ervaar) en smash (geweld). Terwyl smash gemeet kan word en gemonitor word deur die verslagdoening van konkrete insidente, word squeeze gedokumenteer deur te onderskei hoe die uitleef van Christenskap en \u0149 Christelike getuienis onder druk geplaas word in vyf spesifieke sfere van die lewe. Die vyf sfere is: privaat-, familie-, gemeenskap-, nasionale- en kerksfeer.<\/p>\n<p>Die WWL, wat sedert 1993 saamgestel word, word as die mees outorit\u00eare lys van sy soort geag en jaarliks ekstern deur die International Institute of Religious Freedom (IIRF) geoudit. \u201cDie resultate van die Geopende Deure 2019 W\u00eareldwaarnemingslys word akkuraat voorgehou binne die parameters van noukeurigheid wat in die prosessering van die inligting bereik is. \u2026 Die dokumentasiemeganismes is verbeter en die aantal lande wat omvattend bestudeer en voorgehou is, het noemenswaardig toegeneem wat lei tot \u0149 beter dekking van sub-Sahara Afrika, asook Latyns-Amerika en Europa,\u201d het die IRRF ouditverslag ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die 2019 W\u00eareldwaarnemingslys wys dat van \u0149 globale perspektief kom vervolging van verskeie rigtings: van gelowiges se familie, vriende, medeburgers en werkskollegas, gemeenskapsrade, plaaslike regeringsamptenare asook van die polisie en regstelsels. Wanneer geslag in ag geneem word, wys die navorsing dat Christenvroue en -meisies meer vervolgingsdruk in families- en sosiale gebiede ervaar, terwyl mans en seuns meer geneig is om die ergste druk van die owerhede of militante te ervaar.<\/p>\n<p>\u201cHierdie statistiese bewyse en navorsing toon dat die vervolging van Christene steeds toeneem en bevestig die belangrikheid van Geopende Deure se werk om die vervolgde Kerk w\u00eareldwyd te versterk,\u201d s\u00ea Jan Gouws, Uitvoerende Direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika. \u201cDie jaarlikse W\u00eareldwaarnemingslys dui op die nuutste tendense van Christelike vervolging en help ons organisasie om te weet waar om ons werk te fokus.\u201d<\/p>\n<p>Die Top 10 lande op die 2019 W\u00eareldwaarnemingslys is: #1 Noord-Korea, #2 Afganistan, #3 Somali\u00eb #4 Libi\u00eb, #5 Pakistan, #6 Soedan, #7 Eritrea, #8 Jemen, #9 Iran, en #10 Indi\u00eb.<\/p>\n<p><em><strong>Enkele Hoogtepunte van die 2019 Geopende Deure W\u00eareldwaarnemingslys<\/strong><\/em><\/p>\n<p><strong>Asi\u00eb<\/strong><\/p>\n<p>Nuwe wette in China (#27) en Vietnam (#20) poog om alle uitdrukking van godsdiens te beheer. Vervolging in China is die ergste in meer as \u0149 dekade; sommige s\u00ea selfs sedert die Kulturele Rewolusie in 1976 ge\u00ebindig het.<\/p>\n<p>Indi\u00eb (#10) se vervolging is \u2019uiters hoog\u2019 en China \u2018baie hoog\u2019 en hierdie twee lande huisves die w\u00eareld se grootste Christenbevolkings, een in \u0149 sekul\u00eare demokrasie en die ander in \u0149 kommunistiese staat \u2013 in albei lande ervaar hulle ongekende vervolging \u2013 alhoewel dit op baie verskillende maniere uitgedruk word.<\/p>\n<p>Nasionalistiese regerings soos Indi\u00eb en Mianmar (#18) ontken steeds die godsdiensvryheid van hul groot Christenminderhede. Hulle stuur die baie duidelike boodskap dat om Indies te wees, moet \u0149 persoon Hindoe wees, of om Birmaans te wees, moet \u0149 persoon Boeddhisme omhels.<\/p>\n<p>In Suidoos-Asi\u00eb neem Islamitiese ekstremisme toe met selfmoordbomaanvalle in Indonesi\u00eb (#30) wat op een dag drie kerke geteiken het.<\/p>\n<p><strong>Afrika<\/strong><\/p>\n<p>In die noordelike en Middel-Belt van Nigeri\u00eb (#12) is meer as 3,700 Christene vir hul geloof doodgemaak \u2013 byna dubbeld die getal van verlede jaar (ongeveer 2,000) \u2013 met dorpe wat heeltemal deur Christene verlaat is wat gedwing was om te vlug. Gewapende aanvallers beweeg dan in en vestig hulleself in die dorpies sonder enige nagevolge. Van die 4,136 sterftes, wat direk verband hou met die Christelike geloof, wat die lys vir die Top 50-lande rapporteer, verteenwoordig Nigeri\u00eb alleenlik sowat 90% daarvan (3,731).<\/p>\n<p><strong>Midde-Ooste en Noord-Afrika<\/strong><\/p>\n<p>Uiterste vervolging kom ook aan die hande van radikale Islamitiese militante voor, soos in Egipte (#16) \u2013 waar die Islamitiese Staat in Sinai in 2017 beloof het om die Koptiese Kerk uit te wis \u2013 asook in Libi\u00eb (#4) en baie ander lande suid van die Sahara.<\/p>\n<p><strong>Latyns-Amerika<\/strong><\/p>\n<p>Latyns-Amerika, wat nie deur baie beskou word as \u0149 plek van Christelike vervolging nie, vertoon lande soos Mexiko (#39) en Colombi\u00eb (#47) op die W\u00eareldwaarnemingslys van 2019. Hier ervaar Christene vervolging wat hoofsaaklik kerkleiers en ander Christene teiken wanneer hulle opstaan teen korrupsie, die kartels en inheemse gebruike.<\/p>\n<p>Vir meer inligting oor die <a href=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/christelike-vervolging\/wereldwaarnemingslys-2019\/\">Geopende Deure W\u00eareldwaarnemingslys 2019<\/a>, kan jy by ons aansluit vir ons Facebook Live-Geleentheid wat op 16 Januarie om 13h00 plaasvind. Sluit hier by ons aan: <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/OpendoorsSA\/\">https:\/\/www.facebook.com\/OpendoorsSA\/<\/a><\/p>\n<p>Vir enige versoeke na onderhoude of meer inligting, kontak asseblief:<br \/>\nLucilia Moleko (Mediaskakelbeampte)<br \/>\n011 888 9341<br \/>\n<a href=\"mailto:media@opendoors.org.za\">media@opendoors.org.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vyf jaar gelede was Noord-Korea (#1) die enigste land wat as &#8216;uiters&#8217; geklassifiseer is vir sy vlak van vervolging van Christene. Hierdie jaar, op die Geopende Deure W\u00eareldwaarnemingslys vir 2019, net soos in 2018, het 11 lande genoeg punte behaal om in daardie kategorie te val. Die W\u00eareldwaarnemingslys (WWL) van 2019 is die nuutste jaarlikse&hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":260,"featured_media":15381,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"categories":[221,255],"tags":[],"class_list":["post-15379","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-wereld","category-world-afr","entry","has-media"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.1.1 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Van China tot Sub-Sahara Afrika ervaar Christene ho\u00eb vlakke van vervolging in 73 lande - Geopende Deure<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Van China tot Sub-Sahara Afrika ervaar Christene ho\u00eb vlakke van vervolging in 73 lande - Geopende Deure\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Vyf jaar gelede was Noord-Korea (#1) die enigste land wat as &#8216;uiters&#8217; geklassifiseer is vir sy vlak van vervolging van Christene. Hierdie jaar, op die Geopende Deure W\u00eareldwaarnemingslys vir 2019, net soos in 2018, het 11 lande genoeg punte behaal om in daardie kategorie te val. Die W\u00eareldwaarnemingslys (WWL) van 2019 is die nuutste jaarlikse&hellip;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Geopende Deure\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-01-16T07:33:30+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/persverklaring_blog.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"563\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Milandre Hartze\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Milandre Hartze\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/\"},\"author\":{\"name\":\"Milandre Hartze\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4\"},\"headline\":\"Van China tot Sub-Sahara Afrika ervaar Christene ho\u00eb vlakke van vervolging in 73 lande\",\"datePublished\":\"2019-01-16T07:33:30+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/\"},\"wordCount\":961,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/persverklaring_blog.jpg\",\"articleSection\":[\"W\u00eareld\",\"World\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/\",\"name\":\"Van China tot Sub-Sahara Afrika ervaar Christene ho\u00eb vlakke van vervolging in 73 lande - Geopende Deure\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/persverklaring_blog.jpg\",\"datePublished\":\"2019-01-16T07:33:30+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/persverklaring_blog.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/persverklaring_blog.jpg\",\"width\":1000,\"height\":563},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"\",\"item\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Van China tot Sub-Sahara Afrika ervaar Christene ho\u00eb vlakke van vervolging in 73 lande\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\",\"name\":\"Geopende Deure\",\"description\":\"The world&#039;s largest outreach to persecuted Christians in the most high-risk places.\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization\",\"name\":\"Geopende Deure\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png\",\"width\":606,\"height\":76,\"caption\":\"Geopende Deure\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4\",\"name\":\"Milandre Hartze\",\"sameAs\":[\"http:\/\/Open%20Doors%20\"]}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Van China tot Sub-Sahara Afrika ervaar Christene ho\u00eb vlakke van vervolging in 73 lande - Geopende Deure","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Van China tot Sub-Sahara Afrika ervaar Christene ho\u00eb vlakke van vervolging in 73 lande - Geopende Deure","og_description":"Vyf jaar gelede was Noord-Korea (#1) die enigste land wat as &#8216;uiters&#8217; geklassifiseer is vir sy vlak van vervolging van Christene. Hierdie jaar, op die Geopende Deure W\u00eareldwaarnemingslys vir 2019, net soos in 2018, het 11 lande genoeg punte behaal om in daardie kategorie te val. Die W\u00eareldwaarnemingslys (WWL) van 2019 is die nuutste jaarlikse&hellip;","og_url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/","og_site_name":"Geopende Deure","article_published_time":"2019-01-16T07:33:30+00:00","og_image":[{"width":1000,"height":563,"url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/persverklaring_blog.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Milandre Hartze","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Milandre Hartze","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/"},"author":{"name":"Milandre Hartze","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4"},"headline":"Van China tot Sub-Sahara Afrika ervaar Christene ho\u00eb vlakke van vervolging in 73 lande","datePublished":"2019-01-16T07:33:30+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/"},"wordCount":961,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/persverklaring_blog.jpg","articleSection":["W\u00eareld","World"],"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/","name":"Van China tot Sub-Sahara Afrika ervaar Christene ho\u00eb vlakke van vervolging in 73 lande - Geopende Deure","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/persverklaring_blog.jpg","datePublished":"2019-01-16T07:33:30+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/persverklaring_blog.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/persverklaring_blog.jpg","width":1000,"height":563},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/van-china-tot-sub-sahara-afrika-ervaar-christene-hoe-vlakke-van-vervolging-73-lande\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"","item":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Van China tot Sub-Sahara Afrika ervaar Christene ho\u00eb vlakke van vervolging in 73 lande"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#website","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/","name":"Geopende Deure","description":"The world&#039;s largest outreach to persecuted Christians in the most high-risk places.","publisher":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#organization","name":"Geopende Deure","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png","contentUrl":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png","width":606,"height":76,"caption":"Geopende Deure"},"image":{"@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/#\/schema\/person\/5b6e7a6326a7afb19a9433adeb6a17f4","name":"Milandre Hartze","sameAs":["http:\/\/Open%20Doors%20"]}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15379","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/260"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=15379"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15379\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/15381"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=15379"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=15379"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.opendoors.org.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=15379"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}