Skip to content

As ʼn maandelikse ‘Frontlinie Vennoot’, sal jy gelowiges soos Deborah inspireer om vas te hou aan Jesus

Deborah woon in ʼn stoere Islamitiese streek van die Filippyne, haar keuse om Christus te volg was dus ʼn duur een. Haar nuwe geloof bring daarmee saam ʼn leeftyd van bespotting, dreigemente en armoede. En tog verklaar sy braaf, “Ek sal steeds nie my geloof opgee nie.”

Hoe is dit moontlik dat Christene soos Deborah in staat is om vas te staan in die aangesig van langdurende onderdrukking?

Wonderbaarlik, getuig Deborah dat God haar die krag gee om te verduur – en Hy doen dit deur vriende soos jy wie toegewyd is om langs vervolgde gelowiges te loop vir die langduur.

Hierdie is die tipe verskil wat jy maak wanneer jy vandag ʼn Frontlinie Vennoot word. Deur jou gereelde maandelikse geskenk van R50 of meer, sal jy ʼn ware en blywende impak maak namate jy effektiewe en strategiese bediening vir die langtermyn aanvuur.

As ʼn dankie vir jou ondersteuning, sal jy twee GRATIS armband ontvang, wat jy kan dra (en uitdeel) as herinnering aan die baie vervolgde Christene wat versterk sal word deur jou besluit om vandag ʼn Frontlinie Vennoot te word. Hierdie armbande sal slegs in Junie aangebied word, so moenie die geleentheid mis nie!

Dankie dat jy vandag intree om hulle te help om vas te hou aan Jesus!

Back To Top
Soek