50 dae van gebed en ondersteuning vir Indië
Wees deel van hul besonderse geloof!
Indië is die grootste demokrasie ter wêreld. Tog is daar ʼn skerp styging in die vervolging van geloofsminderhede. Aanvalle, dreigemente en moorde is ʼn daaglikse werklikheid. Maar God bou steeds Sy Kerk!
“Ek [sal] my kerk bou, en die magte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.” Matteus 16:18
Terwyl ons bid en voorberei vir ons eie verkiesing, laat ons ook bid en ons familie in Indië ondersteun. Saam kan ons die groei van die Kerk in Indië, wat intense vervolging in die gesig staar, aanvuur.
Doen iets besonders
Wees deel van die uitdagende geloof van gewelddadige vervolgde Christene in Indië
GEE VANDAG >
Wat jou ondersteuning vandag kan doen:
- Elke R270 kan aan twee gelowiges in Indië elk ʼn Bybel gee om hul geloof te help koester.
- Elke R345kan noodleniging en verligting bied aan een gelowige in Indië wat deur gewelddadige vervolging geraak word.
- Elke R1 475 kan ʼn gelowige in staat stel om dissipelskapopleiding by te woon om hulle te help leer en groei deur God se Woord te bestudeer.
“Therefore, put on the full armour of God, so that when the day of evil comes, you may be able to stand your ground, and after you have done everything, to stand.” (Eph. 6:13)