Skip to content

Jy help Jitendra en sy pa om oor te begin met ʼn nuwe besigheid en tuiste!

Een van die kragtigste maniere waarop jy omgee vir vervolgde gelowiges, soos *Jitendra en sy pa, is om by hulle te staan lank nadat hulle afgryslike trauma beleef het.

Die verdrukking wat baie Christene regoor die wêreld in die gesig staar, is ʼn voortdurende stryd wat voortdurende gebed en ondersteuning nodig het.

En te danke aan barmhartige vriende soos jy, is Geopende Deure in staat om ʼn pad saam met ons broers en susters te stap – om hulle te help genees van trauma, maar ook om vorentoe te beweeg met hoop.

Jou ruimhartigheid het dit moontlik gemaak vir Jitendra en sy pa om ʼn klein kitskos-besigheid uit ʼn koskarretjie te begin, wat hulle toegelaat het om ʼn nuwe huis te bou. Nou woon hulle gereeld kerk by en staan sterk in hulle geloof!

Dankie dus dat jy saam met Jitendra en sy pa stap deur hul beproewinge. En dankie vir enige geskenk wat jy vandag hieronder kan gee om meer vervolgde gelowiges soos hulle te versorg.

Geskenke word aangewend waar dit die meeste benodig word regoor die wêreld – dankie!

*Naam verander weens sekuriteitsredes.

  • Hidden
  • Jy sal na PayFast se webwerf verwys word om ʼn maklike en veilige donasie aan Geopende Deure te maak wanneer jy die “Skenk Nou”-knoppie klik
  • Hidden
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Back To Top
Soek