skip to Main Content

Daar is twee maniere waarop jy ʼn BIBLEGIVER kan wees!

Registreer as ʼn BIBLEGIVERS-atleet

Vind meer uit

Borg ʼn BIBLEGIVERS-atleet

Vind meer uit

Registreer as ʼn BIBLEGIVERS-atleet

  1. REGISTREER BY GEOPENDE DEURE: Sodra jou Geopende Deure registrasie verwerk is sal jy ʼn borgnommer ontvang, asook ʼn brief wat jy aan potensiale borge kan gee.
  2. REGISTREER VIR ‘N WEDLOOP: Besluit waaraan jy graag wil deelneem en registreer daarvoor.
  3. KRY BORGE: Vra individue, jou kerk, of jou selgroep om jou te borg vir die spesifieke byeenkoms waaraan jy gaan deelneem. Borge sal hul donasies direk aan Geopende Deure kan oorbetaal. (Die nodige inligting hiervoor sal voorsien word in die registrasiebrief wat jy sal ontvang.)
  4. OEFEN: Om te oefen is natuurlik een van die belangrikste dinge voor enige wedloop, maar moenie vergeet om borge in te samel terwyl jy oefen nie!
  5. GENIET DIT: Maak ʼn verskil deur jou byeenkoms, wedloop of wedren vir die vervolgde Kerk te voltooi.

Registrasievorm

Borg ʼn BIBLEGIVERS-atleet

Sonder die kennis en wysheid van God se Woord, het baie gelowiges nie die krag om sterk te staan wanneer hulle vervolging en lyding in die gesig staar nie.

Maar jy kan ʼn blywende impak maak op die groei van ons vervolgde broers en susters om die wêreld heen. Borg ʼn BIBLEGIVERS-atleet vandag! Sodoende, sal jy God se Woord in die hande van vervolgde gelowiges plaas.

Voltooi asseblief die onderstaande vorm, en gebruik BIBLEGIVERS as jou verwysing. Indien jy die atleet wat jy wil borg se verwysingsnommer ken, kan jy dit kies uit die voorsiende lys.

  • Jy sal na PayFast se webwerf verwys word om ʼn maklike en veilige donasie aan Geopende Deure te maak wanneer jy die “Borg Nou”-knoppie klik.
Back To Top
×Close search
Soek