skip to Main Content

DVD – The Insanity of God: A True Story of Faith and Persecution

R100.00

The Insanity of God is die ware verhaal van die sendelingpaar Nik en Ruth Ripken. Na die dood van hul seun, reis hierdie doodgewone paartjie tot in die dieptes van die vervolgde Kerk, en vra die vraag – IS JESUS DIT WERD?

Hierdie film is gebaseer op die topverkoper-boek The Insanity of God (deur B&H Uitgewers) en is vrygestel in samewerking met die International Mission Board (IMB).

Tans uit voorraad

SKU: 634337733029 Kategorie:

Beskrywing

The Insanity of God is die ware verhaal van die sendelingpaar Nik en Ruth Ripken. Na die dood van hul seun, reis hierdie doodgewone paartjie tot in die dieptes van die vervolgde Kerk, en vra die vraag – IS JESUS DIT WERD?

Hoe oorleef geloof, wat nog te sê van floreer, in die dele van die wêreld wat oorweldig word deur die duisternis van sonde en wanhoop ? Sluit by die Ripkens aan terwyl hulle vertel hoe hulle deur vervolgde gelowiges geleer is “hoe om Jesus te volg, hoe om Jesus lief te hê, en hoe om dag vir dag saam met hom te stap, selfs al maak dit nie sin nie.”

Hierdie film is gebaseer op die topverkoper-boek The Insanity of God (deur B&H Uitgewers) en is vrygestel in samewerking met die International Mission Board (IMB).

Additionele Informasie

Weight 0.89 kg
Back To Top
Soek