Skip to content

Vermis in Noord-Korea

R60.00

Vermis in Noord-Korea speel af teen die agtergrond van een van die mees onderdrukkende regimes van die een-en- twintigste eeu. Dit vertel ʼn aangrypende verhaal van strewe, opoffering, verlossing en die nakom van ʼn belofte ondanks ʼn oorweldigende oormag – ʼn merkwaardige verhaal wat uithouvermoë en God se uiteindelike en ongelooflike getrouheid illustreer.

SKU: 978-90-33800-51-1 Kategorie:

Beskrywing

Vermis in Noord-Korea speel af teen die agtergrond van een van die mees onderdrukkende regimes van die een-en- twintigste eeu. Dit vertel ʼn aangrypende verhaal van strewe, opoffering, verlossing en die nakom van ʼn belofte ondanks ʼn oorweldigende oormag – ʼn merkwaardige verhaal wat uithouvermoë en God se uiteindelike en ongelooflike getrouheid illustreer.

Jae is die leier van ʼn geheime, ondergrondse kerknetwerk in Noord-Korea, wat gejag word deur ʼn genadelose en fanatiese inspekteur Park, nadat sy Christelike geloof ontdek word. Wanneer Jae se familie ook vasgevang raak in die planne van inspekteur Park, word Jae se geloof en vertroue in ʼn God wat alles sien, tot die uiterste beproef en sal hy en sy familie vir ewig verander word.

Additionele Informasie

Weight 0.470 kg
Back To Top
Soek