skip to Main Content

No Guts, No Glory! – Slaying Today’s Giants

R87.00

deur Broer Andrew en Al Janssen

“Dawid se lewe leer ons om vrese – soos kulturele, politiese, selfs
godsdienstige vrese, te konfronteer.

Tans uit voorraad

SKU: 9781935701033 Kategorie:

Beskrywing

“Dawid se lewe leer ons om vrese – wat soveel Christene intimideer – soos kulturele, politiese, selfs
godsdienstige vrese, te konfronteer. Jou reus mag dalk persoonlik wees, soos ʼn huwelikskrisis, ʼn
rebelse kind, werkloosheid of kanker. Ons staar nasionale en internasionale reuse soos ekonomiese
onsekerheid, politiese onrus en die verspreiding van Islamitiese fundamentalisme in die gesig, om
nie eers van terrorisme te praat nie. Gaan ons in vrees terugdeins soos Saul? Of gaan ons die Here
nes die tiener-skaapwagter vertrou en kordaat vorentoe tree?”

Dit is die uitdaging wat Geopende Deure-stigter, Broer Andrew en gesoute skrywer, Al Janssen stel in
hul boek, No Guts, No Glory! – Slaying Today’s Giants.

Ontdek die grootheid van die Here en die geestelike oorlogvoering waartoe die Here elke gelowige
roep, deur jou kopie van No Guts, No Glory! te bestel.

Additionele Informasie

Weight0.295 kg

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “No Guts, No Glory! – Slaying Today’s Giants” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek