skip to Main Content

Night of a Million Miracles

R157.00

deur Paul Estabrooks

Vanuit die as van dood en verwoesting in China se Kulturele Revolusie verrys ʼn gesuiwerde, vernuwe en groeiende Kerk. Die behoefte aan een miljoen Chinese Bybels word dringend geopper, en met ʼn standvastige geloof in ʼn uitsonderlike, wonderwerkende God, reageer ʼn span gewone mans.

SKU: 978-0901644107 Kategorie:

Beskrywing

Vanuit die as van dood en verwoesting in China se Kulturele Revolusie verrys ʼn gesuiwerde, vernuwe
en groeiende Kerk. Die behoefte aan een miljoen Chinese Bybels word dringend geopper, en met ʼn
standvastige geloof in ʼn uitsonderlike, wonderwerkende God, reageer ʼn span gewone mans.

Met ʼn sleepboot en trekskuit wat spesiaal ontwerp is, het twintig mans in een aand, een miljoen Chinese Bybels – 232 ton – in die geheim afgelewer aan duisende Chinese Christene wat gewag het op ʼn strand in die suide van China. Maar die onvermelde verhaal is die miljoen wonderwerke wat plaasgevind het om daardie aand moontlik te maak.

Deur die verhaal van “Project Pearl” sal jy begryp hoe en waarom die vêrreikende herlewing in
China, deur die aflewering van een miljoen Bybels aangevuur is.

Additionele Informasie

Weight0.350 kg

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Night of a Million Miracles” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek