skip to Main Content

The Insanity of God: A True Story of Faith Resurrected

R260.00

deur Nik Ripken, in samewerking met Gregg Lewis

Word jy uitgedaag deur vrae soos: Kan die Here regtig die bose oorwin? Is liefde regtig kragtiger as haat? Hoe kan ʼn mens selfs net ʼn bietjie hoop hê in ʼn donker plek? Hoe kan iemand ʼn lewe van
oorwinning en oorvloed leef, soos Jesus belowe, in ons wêreld se moeilikste plekke?

Tans uit voorraad

SKU: 9781433673085 Kategorie:

Beskrywing

Word jy uitgedaag deur vrae soos: Kan die Here regtig die bose oorwin? Is liefde regtig kragtiger as haat? Hoe kan ʼn mens selfs net ʼn bietjie hoop hê in ʼn donker plek? Hoe kan iemand ʼn lewe van oorwinning en oorvloed leef, soos Jesus belowe, in ons wêreld se moeilikste plekke?

The Insanity of God vertel van die merkwaardigste geloofstories wat geleef word deur gelowiges in
die donkerste plekke op die aarde. Dit weerspieël die krag en glorie van ons Alwetende en Almagtige
God – ondanks die kultuur, die uitdaging of die teenkanting!

Veteraan-sendelinge, Nik en Ruth Ripken, deurkruis die wêreld op ʼn pelgrimstog deur vervolging en
het die voorreg gehad om by die voete van talle getroue volgelinge van Christus te sit. “Dit is asof die
Bybel opnuut aan ons openbaar is, en asof die karakters vanaf die bladsye gespring het,” antwoord
Nik en Ruth wanneer hulle uitgevra word oor die laaste 28 jaar wat hulle in die veld bedien.

Additionele Informasie

Weight 0.450 kg

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “The Insanity of God: A True Story of Faith Resurrected” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek