skip to Main Content

Geskenk 5: Rus vervolgde kinders toe om sterk te staan en te groei in hul geloof

R115.00R1,150.00

Bachu se gesin woon in ʼn afgeleë deel van Ethiopië. Hulle was vroeër die enigste Christene in hul hele dorpie. Haar pa, Motuma, het altyd probeer om op ʼn liefdevolle wyse sy geloof te verduidelik aan die ander dorpenaars, maar hulle het nooit verstaan nie – en uiteindelik het hulle hom vermoor.

Sedertdien stap Geopende Deure nou saam met die familie en ondersteun Bachu en haar broer, Wasihun. Hulle was in staat om ʼn Geopende Deure-jeugkamp by te woon vir kinders wat die pyn van vervolging ervaar het. Daar het hulle gespeel en gelag, mekaar se stories gehoor, die Bybel gestudeer, en saam die pad na genesing aangepak.

R115 Stuur 1 kind na ʼn Christenjeugkamp.
R345 Stuur 3 kinders na ʼn Christenjeugkamp.
R1 150 Stuur 10 kinders na ʼn Christenjeugkamp.

Nuwe keuse
SKU: N/A Kategorieë: ,

Beskrywing

ʼn Geopende Deure-jeugwerker het verduidelik, “Kinders en jeug wat vervolging ervaar kan die instrumente van die Here se genesing en bemoediging wees vir mekaar.”

Bachu het vertel, “Ons lewens het baie verander na Geopende Deure se steun. Ek wil hierdie God dien wat my gehelp het deur die woestyn, deur my beproewings. Ek sal Hom ten alle koste dien.”

Jou Geskenk van Hoop sal help om kinders se geloof te versterk deur hulle te stuur na vakansie-Bybelskool, Christenjeugkampe, dissipelskapprogramme; en deur literatuur te voorsien, spesifiek bedoel om jongmense te help om Jesus te volg.

R115 Stuur 1 kind na ʼn Christenjeugkamp.
R345 Stuur 3 kinders na ʼn Christenjeugkamp.
R1 150 Stuur 10 kinders na ʼn Christenjeugkamp.

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Additionele Informasie

Gift

Stuur 1 kind, Stuur 3 kinders, Stuur 10 kinders

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Geskenk 5: Rus vervolgde kinders toe om sterk te staan en te groei in hul geloof” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek