skip to Main Content

Spesiale Geskenk: Beskerm vervolgde weduwees EN stuur hul kinders skool toe

R498.00R17,928.00

Toe Moslem-ekstremiste haar dorpie aangeval het, sê Debora, “Ek het vinnig my baba op my rug vasgemaak, en ek en my man het uit die huis gevlug. Ek is onmiddellik in die arm geskiet, en my man is in die bors geskiet.” Voordat hy dood is, sê sy, “Ek het sy hand vasgehou en gehuil, ‘Hoe gaan ek vir hierdie baba sorg?’”

R498 Ondersteun 1 weduwee en haar kinders vir ʼn maand
R5976 Ondersteun 1 weduwee en haar kinders vir ʼn jaar
R17 928 Ondersteun 3 weduwees en hul kinders vir ʼn jaar

Nuwe keuse
SKU: N/A Kategorieë: ,

Beskrywing

Toe Moslem-ekstremiste haar dorpie aangeval het, sê Debora, “Ek het vinnig my baba op my rug vasgemaak, en ek en my man het uit die huis gevlug. Ek is onmiddellik in die arm geskiet, en my man is in die bors geskiet.” Voordat hy dood is, sê sy, “Ek het sy hand vasgehou en gehuil, ‘Hoe gaan ek vir hierdie baba sorg?’”

Totdat vriende soos jy tussenbeide getree het, sê sy, “Ek het niemand gehad om my raad te gee of my te vertroos nie…. Maar nou het my lewe heeltemal verander. Geopende Deure het my met kos gehelp. Nadat my baba grootgeword het, het hulle my seun se skoolgelde betaal. Hulle het my lewe verander en hulle het my storie verander. Dankie!”

Jou Spesiale Geskenk van Hoop kombineer Geskenke 6 en 7 sodat jy kan help om vervolgde weduwees te beskerm EN kan verseker dat hul kinders ʼn opvoeding kry om hulle te help om te oorleef.

R498 Ondersteun 1 weduwee en haar kinders vir ʼn maand
R5976 Ondersteun 1 weduwee en haar kinders vir ʼn jaar
R17 928 Ondersteun 3 weduwees en hul kinders vir ʼn jaar

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Additionele Informasie

Geskenk

Ondersteun 1 weduwee en haar kinders vir 'n maand, Ondersteun 1 weduwee en haar kinders vir 'n jaar, Ondersteun 3 weduwees en hul kinders vir 'n jaar

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Spesiale Geskenk: Beskerm vervolgde weduwees EN stuur hul kinders skool toe” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek