skip to Main Content

Geskenk 9: Voorsien skuilhuise vir gelowiges wat op die vlug is

R646.00R3,230.00

Wanneer vervolging opvlam is dit soms te gevaarlik vir Christenfamilies om tuis te bly. In sulke tye het gelowiges ʼn veilige hawe nodig waar hulle hul krag kan herwin, raad kan soek en planne vir die toekoms kan maak.

R646 Help om ʼn skuilhuis te voorsien vir 1 gelowige in gevaar.
R3 230 Help om ʼn skuilhuis te voorsien vir 5 gelowiges in gevaar.

Nuwe keuse

Beskrywing

Nadat Hamida* geweier het om haar geloof te versaak is sy vir vier dae in ʼn stoor opgesluit sonder kos of die kans om haar kinders te sien. Wonderbaarlik het sy ontsnap na ʼn Geopende Deure-skuilhuis waar sy emosionele, geestelike en fisieke steun van ʼn Christenberader ontvang het.

Jou Geskenk van Hoop kan noodbehuising voorsien – vergesel van praktiese hulp soos berading, mikrokredietlenings, beroepsopleiding en dissipelskapklasse – sodat bedreigde gelowiges Christus kan bly dien onder ongelooflike moeilike omstandighede.

R646 Help om ʼn skuilhuis te voorsien vir 1 gelowige in gevaar.
R3 230 Help om ʼn skuilhuis te voorsien vir 5 gelowiges in gevaar.

*Each gift from this catalogue represents a contribution to a specific project or area of ministry. Should any project or area of ministry become fully funded, we will apply your gift where the need is greatest. Some names and photos may be representative to protect the identity of those persecuted for their faith. 

Additionele Informasie

Gifts

Voorsien 'n skuilhuis vir 1 gelowige, Voorsien 'n skuilhuis vir 5 gelowiges

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Geskenk 9: Voorsien skuilhuise vir gelowiges wat op die vlug is” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek