skip to Main Content

Geskenke 9: Gee lewensreddende voorrade aan Noord-Koreaanse gelowiges

R280.00R28,000.00

Noord-Korea is al vir dekades die wêreld se mees onderdrukkende vervolger van Christene. Duisende gelowiges word opgesluit en gemartel. Baie word weens hul geloof tereggestel.

R280 Onderhou 1 Noord-Koreaanse gelowige met dringende behoeftes
R2800 Onderhou 10 Noord-Koreaanse gelowige met dringende behoeftes
R28 000 Onderhou 100 Noord-Koreaanse gelowige met dringende behoeftes

Nuwe keuse

Beskrywing

Noord-Korea is al vir dekades die wêreld se mees onderdrukkende vervolger van Christene. Duisende gelowiges word opgesluit en gemartel. Baie word weens hul geloof tereggestel.

Kim Tae Jin het agt maande in ʼn arbeidskamp deurgebring. Hy sê Christene is “geweldig gemartel”, en voeg by: “My vriend is so erg gemartel dat een van sy arms geamputeer moes word.”

Geheime gelowiges benodig dringend kos, medisyne, klere en hul voortdurende nommer een versoek – Bybels om hulle hoop te gee. ʼn Gelowige sê: “Ons weet nie hoe ons sonder julle sou oorleef nie.”

Jou Geskenk van Hoop voorsien noodleniging en geestelike ondersteuning deur Geopende Deure se netwerke in China om Noord-Koreaanse Christene aan die lewe te hou.

R280 Onderhou 1 Noord-Koreaanse gelowige met dringende behoeftes
R2800 Onderhou 10 Noord-Koreaanse gelowige met dringende behoeftes
R28 000 Onderhou 100 Noord-Koreaanse gelowige met dringende behoeftes

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Back To Top
×Close search
Soek