skip to Main Content

Geskenk 8: Voorsien ʼn skuilhuis aan gelowiges in gevaar

R420.00R2,100.00

Sommige gelowiges het alle rede om te vlug. Hulle word deur familielede gedreig, uit hul huise gesit, afgedank van hul werk, verstoot deur hul gemeenskap of erger. Maar indien hulle vanweë vervolging hul land verlaat, sal een van die min ligte vir Jesus in hul tuislande uitgaan.

R420 Help om ʼn skuilhuis vir 1 gelowige in gevaar te voorsien
R2 100 Help om ʼn skuilhuis vir 5 gelowiges in gevaar te voorsien

Nuwe keuse

Beskrywing

Batima is bewusteloos geslaan deur haar broers en susters nadat sy haar lewe vir Christus gegee het. Haar pa het gesê, “Jy het dit verdien. Vergeet jou Christelike geloof of jy sal nie meer my dogter wees nie.” Sy het vir twee maande by ʼn Geopende Deure-skuilhuis weggekruip om te herstel en oor haar toekoms te bid.

Batima het besluit om in haar land in Sentraal-Asië te bly as ʼn getuie vir Jesus… ten spyte van die feit dat sy deur haar hele familie verwerp is.

Jou Geskenk van Hoop kan skuilhuise, mikrolenings, beroepsvaardighede en dissipelskap voorsien, sodat gelowiges in hul tuislande kan bly.

R420 Help om ʼn skuilhuis vir 1 gelowige in gevaar te voorsien
R2 100 Help om ʼn skuilhuis vir 5 gelowiges in gevaar te voorsien

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Additionele Informasie

Geskenk

Help 1 bedreigde gelowige, Help 10 bedreigde gelowiges

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Geskenk 8: Voorsien ʼn skuilhuis aan gelowiges in gevaar” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek