skip to Main Content

Geskenk 8:Help om ʼn Christenweduwee se kinders skool toe te stuur

R72.00R864.00

Christenweduwee Lami en haar kinders was op die vlug oor geweld in noordelike Nigerië. Geforseer om te vlug voor Boko Haram-terroriste en Fulani-veewagters, het hulle gesukkel om te oorleef.

R72 Onderrig ʼn Christenweduwee se kinders vir 1 maand.
R216 Onderrig ʼn Christenweduwee se kinders vir 3 maande.
R864 Onderrig ʼn Christenweduwee se kinders vir ʼn hele jaar

 

Nuwe keuse
SKU: N/A Kategorieë: ,

Beskrywing

Christenweduwee Lami en haar kinders was op die vlug oor geweld in noordelike Nigerië. Geforseer om te vlug voor Boko Haram-terroriste en Fulani-veewagters, het hulle gesukkel om te oorleef.

Maar vandag het Lami en haar kinders hoop, want vriende soos jy het beurse vir haar kinders voorsien sodat hulle onderrig kan ontvang en armoede kan vryspring. Lami was so opgewonde, sy sê: “Julle het nie net kos op my tafel gesit nie, maar julle het my kinders gehelp met hul skoolfooie. Ek weet nie wat die beste manier is om julle te bedank nie. Ek en my kinders het in die kerk op die vloer geslaap omdat ek nie geld het nie. God het vandag meer as genoeg voorsien. Mag God julle seën en van onheil weerhou.”

Jou Geskenk van Hoop sal vervolgde kinders van weduwees help om onderrig te ontvang deur hulle skool toe te stuur.

R72 Onderrig ʼn Christenweduwee se kinders vir 1 maand.
R216 Onderrig ʼn Christenweduwee se kinders vir 3 maande.
R864 Onderrig ʼn Christenweduwee se kinders vir ʼn hele jaar.

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Additionele Informasie

Geskenk

Onderrig vir 1 maand, Onderrig vir 3 maande, Onderrig vir 1 jaar

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Geskenk 8:Help om ʼn Christenweduwee se kinders skool toe te stuur” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek