skip to Main Content

Geskenk 7: Voorsien beskerming deur middel van skuilhuise aan gelowiges in lewensgevaar

R610.00R3,050.00

Die gevaar kan so erg raak vir Christenleiers en Moslem-bekeerlinge dat hulle gedwing word om weg te kruip. Hulle het ʼn veilige plek nodig om te bly en hul volgende aksie te beplan.

R610 Voorsien ʼn skuilhuis vir 1 gelowige in gevaar
R3050Voorsien ʼn skuilhuis vir 5 gelowiges in gevaar

Nuwe keuse

Beskrywing

Die gevaar kan so erg raak vir Christenleiers en Moslem-bekeerlinge dat hulle gedwing word om weg te kruip. Hulle het ʼn veilige plek nodig om te bly en hul volgende aksie te beplan.

“Hamida” het na ʼn Geopende Deure-skuilhuis gevlug nadat sy uit ʼn toegesluite skuur ontsnap het. Haar Moslemfamilie het haar vir vier dae daar aangehou – sonder kos – omdat sy geweier het om van haar geloof afstand te doen.

Jou Geskenk van Hoop voorsien noodbehuising, berading, dissipelskap, mikrolenings en beroeps-opleiding vir gelowiges in lewensgevaar.

R610 Voorsien ʼn skuilhuis vir 1 gelowige in gevaar
R3050 Voorsien ʼn skuilhuis vir 5 gelowiges in gevaar

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Back To Top
×Close search
Soek