skip to Main Content

Geskenk 7: Onderrig die vervolgde kinders van weduwees

R256.00

Een van die rampspoedigste maniere hoe Christen-families vir hul geloof ly, is wanneer hul kinders ʼn onderrig geweier word of onderhewig is aan erge diskriminasie by die skool.

R256 Help om 2 Christenkinders vir ʼn maand skool toe te stuur

SKU: G1814 Kategorieë: ,

Beskrywing

Een van die rampspoedigste maniere hoe Christen-families vir hul geloof ly, is wanneer hul kinders ʼn onderrig geweier word of onderhewig is aan erge diskriminasie by die skool.

Sommige skole weier Christenkinders summier toegang; ander laat hulle bywoning toe, maar ken hul punte onregverdig toe en behandel hulle met wreedheid. Soms kan ʼn familie nie skoolgelde bekostig nadat ʼn ouer hul werk verloor het of opgesluit of doodgemaak is nie. Dit is die geval vir duisende weduwees in Nigerië.

Jou Geskenk van Hoop kan verseker dat die verstote Christenkinders van weduwees ʼn goeie onderrig ontvang.

R256 Help om 2 Christenkinders vir ʼn maand skool toe te stuur.

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Geskenk 7: Onderrig die vervolgde kinders van weduwees” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek