skip to Main Content

Geskenk 6: Beskerm weduwees wie se mans vir Christus gesterf het

R340.00R4,080.00

Weduwees soos Gladys moet nie net hulle smart deurstaan nie, maar word ook agtergelaat om alleen na hul kinders om te sien. Terselfdertyd word hierdie bedroefde families verstoot deur hul plaaslike gemeenskappe en families wanneer hulle weier om hul geloof te versaak – wat hulle sonder ʼn heenkome laat.

R340 Voorsien 1 weduwee en haar kinders van kos en behuising vir ʼn maand.
R4 080 Voorsien 1 weduwee en haar kinders van kos en behuising vir ʼn jaar.

Nuwe keuse
SKU: N/A Kategorieë: ,

Beskrywing

Ek… het onbeskryflike pyn ervaar toe my man vermoor is,” vertel Keniaanse weduwee Gladys. “En hy is nie dood in ʼn ongeluk of deur siekte nie…. My Ben is vermoor alleen oor sy geloof in Christus Jesus en die werk wat hy vir die Here gedoen het.”

Weduwees soos Gladys moet nie net hulle smart deurstaan nie, maar word ook agtergelaat om alleen na hul kinders om te sien. Terselfdertyd word hierdie bedroefde families verstoot deur hul plaaslike gemeenskappe en families wanneer hulle weier om hul geloof te versaak – wat hulle sonder ʼn heenkome laat.

Jou Geskenk van Hoop sal help om kos, behuising en ondersteuning te voorsien vir weduwees soos Gladys tydens hul dae van smart en onsekerheid.

R340 Voorsien 1 weduwee en haar kinders van kos en behuising vir ʼn maand.
R4 080 Voorsien 1 weduwee en haar kinders van kos en behuising vir ʼn jaar.

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Additionele Informasie

Gift

1 weduwee en kinders, 1 maand, 1 weduwee en kinders, 1 jaar

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Geskenk 6: Beskerm weduwees wie se mans vir Christus gesterf het” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek