skip to Main Content

Geskenk 5: Plaas ʼn Bybel in ʼn gelowige se hande

R130.00R13,000.00

Behalwe vir gebed, is Bybels die item waarvoor ons broers en susters in die vervolgde Kerk die meeste vra. Baie gelowiges kan nie Bybels in die hande kry nie omdat dit te skaars, duur of onwettig is – maar soos jy weet, is dit noodsaaklik om hoop te bring!

R130 Seën 1 Christen met sy/haar eie Bybel
R1300 Seën 10 Christene met hul eie Bybels
R13 000 Seën 100 Christene met hul eie Bybelsle

Nuwe keuse

Beskrywing

Saam met Bybels vir volwassenes, is daar ook ʼn groot aanvraag vir Geïllustreerde Kinderbybels. “John”, wat nou ʼn tiener is, het een van die eerste Kinderbybels in Viëtnam ontvang. Hy sê: “Die Kinderbybel het my ʼn fondasie gegee om die Here te verstaan. Dis ʼn kragtige boek wat ons lei om Sy wil te doen.”

Talle Christene wêreldwyd, wat beide kinders en volwassenes insluit, bid vir ʼn Bybel. Jou Geskenk van Hoop kan aan hulle hul eie kopie van die Woord van God gee.

R130 Seën 1 Christen met sy/haar eie Bybel
R1300 Seën 10 Christene met hul eie Bybels
R13 000 Seën 100 Christene met hul eie Bybelsle

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Back To Top
×Close search
Soek