skip to Main Content

Geskenk 4: Bereik geheime gelowiges met ʼn digitale Bybel

R55.00R5,500.00

Met die kreatiewe gebruik van digitale tegnologie kan jy help om geheime gelowiges toegang te gee tot die Bybel soos nog nooit tevore nie. Deur verskeie aanlyn-platforms, sowel as SD-kaarte en geheuestokkies met Skrif op, kan God se Woord Christene bereik in selfs die mees beperkte streke van die wêreld.

R55 Bereik 1 geheime gelowige met ʼn digitale Bybel.
R550 Bereik 10 geheime gelowiges met ʼn digitale Bybel.
R5 500 Bereik 100 geheime gelowiges met ʼn digitale Bybel.

Nuwe keuse

Beskrywing

Jou Geskenk van Hoop kan die mees geïsoleerde broers en susters seën op soveel maniere:

  • Gelowiges kan God se Woord lees en na luister op hul mobiele toestelle sonder om aandag te trek.
  • Bybelonderwysers kan toegang verkry tot verskeie vertalings en hulpbronne sonder die behoefte aan lywige, duur boeke.
  • En diegene wat nooit geleer lees het nie kan God se Woord hoor en onmiddellik verstaan!

R55 Bereik 1 geheime gelowige met ʼn digitale Bybel.
R550 Bereik 10 geheime gelowiges met ʼn digitale Bybel.
R5 500 Bereik 100 geheime gelowiges met ʼn digitale Bybel.

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Additionele Informasie

Geskenk

1 Gelowige 1 digitale Bybel, 10 Gelowiges 10 digitale Bybels, 100 Gelowiges 100 digitale Bybels

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Geskenk 4: Bereik geheime gelowiges met ʼn digitale Bybel” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek