skip to Main Content

Geskenk 3: Versterk Christelike huwelike en gesinne

R185.00R4,150.00

Om kinders Godvresend groot te maak, is ʼn moeilike taak. “Lina” is ʼn Siriese weduwee wat Islam verlaat het om Jesus te volg. Ondanks die uitdagings van haar lewe in ʼn gemeenskap met ʼn Moslem-meerderheid, leer sy haar twee dogters om Jesus te volg.

R185 Voorsien opleiding in Bybelse ouerskapsvaardighede aan 1 paartjie
R230 Voorsien onderrig-hulpbronne aan 1 familie
R4150 Voorsien opleidings- en onderrig-hulpbronne aan 10 families

Nuwe keuse
SKU: N/A Kategorieë: ,

Beskrywing

Om kinders Godvresend groot te maak, is ʼn moeilike taak. “Lina” is ʼn Siriese weduwee wat Islam verlaat het om Jesus te volg. Ondanks die uitdagings van haar lewe in ʼn gemeenskap met ʼn Moslem-meerderheid, leer sy haar twee dogters om Jesus te volg.

“Hulle sien my verhouding met die Bybel, gebed en die kerk,” sê Lina. Albei meisies is nou gelowiges!

Geopende Deure verskaf aanlynopleiding en hulpbronne om families te help om Christelike waardes te ontwikkel en dissipelskap te doen onder kinders wat in Islamitiese omgewings grootword. Hierdie opleiding help ook om huwelike te verander en die Kerk te versterk.

Onderrig en rus Christelike families en gesinne toe om Godvresende, koesterende en kragtige voorbeelde van die Evangelie regoor die wêreld te wees deur jou Geskenk van Hoop.

R185 Voorsien opleiding in Bybelse ouerskapsvaardighede aan 1 paartjie
R230 Voorsien onderrig-hulpbronne aan 1 familie
R4150 Voorsien opleidings- en onderrig-hulpbronne aan 10 families

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Back To Top
×Close search
Soek