skip to Main Content

Geskenk 3: Seën swaar belaste gelowiges met hul eie Bybel

R130.00R13,000.00

In baie nasies is die Bybel ʼn verbode boek – en tog is dit die lewensbron van die Kerk. Ongeag van die beperkings, is dit noodsaaklik dat soekers en bekeerlinge toegang tot die Skrif het sodat hulle Christus kan ontmoet en in Hom opgebou word.

  • R130 Seën 1 swaar belaste Christen met hul eie Bybel.
  • R1 300 Seën 10 swaar belaste Christene met hul eie Bybel.
  • R13 000 Seën 100 swaar belaste Christene met hul eie Bybel.
Nuwe keuse

Beskrywing

In baie nasies is die Bybel ʼn verbode boek – en tog is dit die lewensbron van die Kerk. Ongeag van die beperkings, is dit noodsaaklik dat soekers en bekeerlinge toegang tot die Skrif het sodat hulle Christus kan ontmoet en in Hom opgebou word.

“Ons benodig soveel Bybels as moontlik,” sê Patrick*, die pastoor van ʼn kerk van Moslembekeerlinge in een beperkte nasie in Asië. “Ons weet nie waar om hierdie Bybels te vind nie…”

Met jou Geskenk van Hoop sal God jou gebruik om die gebede te beantwoord van Christene in geslote lande wêreldwyd wat uitroep vir hul eie Bybels.

R130 Seën 1 swaar belaste Christen met hul eie Bybel.
R1 300 Seën 10 swaar belaste Christene met hul eie Bybel.
R13 000 Seën 100 swaar belaste Christene met hul eie Bybel.

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Additionele Informasie

Geskenk

1 Christen, 1 Bybel, 10 Christene, 10 Bybels, 100 Christene, 100 Bybels

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Geskenk 3: Seën swaar belaste gelowiges met hul eie Bybel” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek