skip to Main Content

Geskenk 3: Seën swaar belaste gelowiges met ʼn Bybel

R125.00R12,500.00

Om ʼn Bybel te besit is onwettig in baie dele van die wêreld. In Oesbekistan, byvoorbeeld, deursoek polisie gereeld huise vir Bybels en verbrand iedere een wat hulle vind. Gelowiges word gearresteer, gemartel en met soveel as 100 keer die minimum salaris beboet omdat hulle ʼn Bybel besit.

  • R125 Help om 1 Christen met ʼn Bybel te seën
  • R1 250 Help om 10 Christene met ʼn Bybel te seën
  • R12 500 Help om 100Christene met ʼn Bybel te seën
Nuwe keuse

Beskrywing

Om ʼn Bybel te besit is onwettig in baie dele van die wêreld. In Oesbekistan, byvoorbeeld, deursoek polisie gereeld huise vir Bybels en verbrand iedere een wat hulle vind. Gelowiges word gearresteer, gemartel en met soveel as 100 keer die minimum salaris beboet omdat hulle ʼn Bybel besit.

Maar vir vervolgde Christene is ʼn Bybel meer as goud werd! Selfs kinders bid vir hulle eie kopie van God se Woord. Toe 14-jarige Adel ʼn Jeugbybel in Algerië ontvang het, was sy woorde, “Ek is so gelukkig dat Jesus vir my gegee het wat ek al so lank begeer!”

Jou Geskenk van Hoop kan help om Bybels en Christelike literatuur af te lewer vir geestelike honger gelowiges in nasies met beperkte toegang.

R125 Help om 1 Christen met ʼn Bybel te seën
R1 250 Help om 10 Christene met ʼn Bybel te seën
R12 500 Help om 100Christene met ʼn Bybel te seën

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Additionele Informasie

Geskenk

1 Bybel en literatuur, 10 Bybels en literatuur, 100 Bybels en literatuur

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Geskenk 3: Seën swaar belaste gelowiges met ʼn Bybel” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek