skip to Main Content

Geskenk 2: Rus nuwe gelowiges toe om die ondergrondse Kerk te groei in gevaarlike Islamitiese gebiede

R540.00R54,000.00

Nuwe Gelowiges vanuit ʼn Moslemagtergrond plaas alles op die spel om Jesus te volg in nasies waar militante Islamiete in beheer is. ʼn Groep kerkleiers in een stoere Islamitiese nasie is aangesê, “Diegene wat Christenskap preek… moet die wêreld een vir een verlaat.”

  • R540 Bereik 1 geïsoleerde gelowige in ʼn gevaarlike Moslemgebied.
  • R5 400 Bereik 10 geïsoleerde gelowiges in ʼn gevaarlike Moslemgebied.
  • R54 000 Bereik 100 geïsoleerde gelowiges in ʼn gevaarlike Moslemgebied.
Nuwe keuse

Beskrywing

Nuwe Gelowiges vanuit ʼn Moslemagtergrond plaas alles op die spel om Jesus te volg in nasies waar militante Islamiete in beheer is. ʼn Groep kerkleiers in een stoere Islamitiese nasie is aangesê, “Diegene wat Christenskap preek… moet die wêreld een vir een verlaat.”

En tog is dit in dié donker plekke waar die Kerk se lig moet skyn – om die duisternis te verdryf met die waarheid van die Evangelie. Maar jou hulp word benodig om die ondergrondse Kerk te laat groei met God se Woord en dissipelskap, sodat hierdie nuwe gelowiges kan oorleef en floreer.

Jou Geskenk van Hoop sal aan nuwe Gelowiges vanuit ʼn Moslemagtergrond dissipelskap bied, en hul versterk en toerus in geslote Islamitiese lande met Bybelse opleiding om hul geloof te laat groei en die Evangelie te verkondig.

R540 Bereik 1 geïsoleerde gelowige in ʼn gevaarlike Moslemgebied.
R5 400 Bereik 10 geïsoleerde gelowiges in ʼn gevaarlike Moslemgebied.
R54 000 Bereik 100 geïsoleerde gelowiges in ʼn gevaarlike Moslemgebied.

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Geskenk 2: Rus nuwe gelowiges toe om die ondergrondse Kerk te groei in gevaarlike Islamitiese gebiede” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek