skip to Main Content

Geskenk 2: Lei kerkleiers op in gevaarlike Moslemgebiede

R80.00R2,880.00

“Mohammed” is een van net ʼn paar Christenleiers in sy land. “Dit is baie gevaarlik,” sê hy. “My hele land is my vyand. Tog, bid ek steeds dat God vir my ʼn woord sal gee om met ander te deel. Ek is nie bekommerd oor my lewe of die gevare nie.”

  • R80 Help om 1 leier op te lei vir ʼn maand
  • R960 Help om 1 leier op te lei vir ʼn jaar
  • R2 880 Help om 3 leiers op te lei vir ʼn jaar
Nuwe keuse

Beskrywing

“Mohammed” is een van net ʼn paar Christenleiers in sy land. “Dit is baie gevaarlik,” sê hy. “My hele land is my vyand. Tog, bid ek steeds dat God vir my ʼn woord sal gee om met ander te deel. Ek is nie bekommerd oor my lewe of die gevare nie.”

Onlangs het Mohammed amper sy lewe verloor en hy is hewig geskok gelaat. Leiers soos hy benodig intensiewe opleiding om hulle te help om in gevaarlike omstandighede te bedien.

Jou Geskenk van Hoop kan een-tot-een-opleiding voorsien aan dapper leiers soos Mohammed om kerke te lei en te evangeliseer in lande mees vyandig teenoor die Evangelie.

R80 Help om 1 leier op te lei vir ʼn maand

R960 Help om 1 leier op te lei vir ʼn jaar

R2 880 Help om 3 leiers op te lei vir ʼn jaar

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Geskenk 2: Lei kerkleiers op in gevaarlike Moslemgebiede” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek