skip to Main Content

Geskenk 1: Help kwesbare vroue deur bemagtigings-opleiding

R205.00R2,050.00

Vroue in die vervolgde Kerk is besonder kwesbaar. Meer as 50 Christenmeisies en -vroue is onlangs in Egipte ontvoer. Hulle is deur Moslem-mans geteiken en in huwelike gedwing – baie min van hulle het teruggekeer.

R205 Help om 1 vrou of meisie deur bemagtigings-opleiding toe te rus
R615 Help om 3 vroue of meisies deur bemagtigings-opleiding toe te rus
R2050 Help om 10 vroue of meisies deur bemagtigings-opleiding toe te rus

Nuwe keuse
SKU: N/A Kategorieë: ,

Beskrywing

Vroue in die vervolgde Kerk is besonder kwesbaar. Meer as 50 Christenmeisies en -vroue is onlangs in Egipte ontvoer. Hulle is deur Moslem-mans geteiken en in huwelike gedwing – baie min van hulle het teruggekeer.

Die 21-jarige “Maggie” is gelukkig met haar familie herenig nadat sy ontvoer is en het hulp gevind deur Geopende Deure se bemagtigingsprogram.

“Julle het my gehelp om my vrees en skaamte af te skud,” sê sy. “My sin van waarde en my lewe is herstel.”

Jou Geskenk van Hoop help vroue soos Maggie om van die verlede te genees, hul waarde in Christus te ontdek, geletterdheidsopleiding te ontvang en te leer hoe om in die toekoms oor misbruik te seëvier deur Geopende Deure se bemagtigingsopleiding.

R205 Help om 1 vrou of meisie deur bemagtigings-opleiding toe te rus
R615 Help om 3 vroue of meisies deur bemagtigings-opleiding toe te rus
R2050 Help om 10 vroue of meisies deur bemagtigings-opleiding toe te rus

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Back To Top
×Close search
Soek