skip to Main Content

Geskenk 13: Voldoen in die dringendste behoeftes van Christene op die frontlinies

R50.00R500.00

Geopende Deure voorsien geestelike en praktiese ondersteuning aan die vervolgde Kerk in meer as 60 lande – selfs wanneer dit byna onmoontlik moeilik of gevaarlik lyk om geïsoleerde gelowiges te bereik. Ons bly toegewyd daaraan om te gaan waar niemand anders bereid is om te gaan nie.

R50 om aangewend te word waar die nood die grootste is
R100 om aangewend te word waar die nood die grootste is
R250 tom aangewend te word waar die nood die grootste is
R500 om aangewend te word waar die nood die grootste is

Nuwe keuse

Beskrywing

Op soveel plekke op hierdie oomblik neem vervolging toe. Jou broers en susters in meer as 60 lande maak staat op die ondersteuning van die Liggaam van Christus wêreldwyd om hulle te help vasstaan vir Christus – maak nie saak wat dit kos nie.

Jou Geskenk van Hoop stel Geopende Deure se spanne in staat om dadelik te reageer om in die mees dringende behoeftes te voldoen van jou broers en suster op die frontlinies.

R50 om aangewend te word waar die nood die grootste is
R100 om aangewend te word waar die nood die grootste is
R250 tom aangewend te word waar die nood die grootste is
R500 om aangewend te word waar die nood die grootste is

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Additionele Informasie

Gift

R50 om aangewend te word waar die nood die grootste is, R100 om aangewend te word waar die nood die grootste is, R250 tom aangewend te word waar die nood die grootste is, R500 om aangewend te word waar die nood die grootste is

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Geskenk 13: Voldoen in die dringendste behoeftes van Christene op die frontlinies” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek