skip to Main Content

Geskenk 12: Hou Noord-Koreaanse Christene aan die lewe

R280.00R28,000.00

As die wêreld se ergste vervolger van Christene gaan Noord-Korea se wrede bewind tot uiterstes in ʼn poging om die Kerk uit te wis. Gelowiges wie se geloof ontdek word, word gemartel met jare se harde arbeid, en baie word tot die dood gevonnis.

R280 Hou 1 gelowige aan die lewe met noodleniging en geestelike steun.
R2 800 Hou 10 gelowiges aan die lewe met noodleniging en geestelike steun.
R28 000 Hou 100 gelowiges aan die lewe met noodleniging en geestelike steun.

Nuwe keuse

Beskrywing

Duisende geheime gelowiges benodig dringend kos, medisyne en klere om hulle aan die lewe te hou; en hulle versoek Bybels om hulle beproewinge te deurstaan. Soos een broer vertel:

“Ons weet nie hoe ons in staat sou wees om te oorleef sonder julle sorg, ondersteuning en liefde nie….”

Jou Geskenk van Hoop sal Noord-Korea se Christene aan die lewe hou – en die brose Kerk in staat stel om die ergste vervolging in die wêreld te deurstaan.

R280 Hou 1 gelowige aan die lewe met noodleniging en geestelike steun.
R2 800 Hou 10 gelowiges aan die lewe met noodleniging en geestelike steun.
R28 000 Hou 100 gelowiges aan die lewe met noodleniging en geestelike steun.

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Additionele Informasie

Geskenk

Hou 1 gelowige aan die lewe, Hou 10 gelowiges aan die lewe, Hou 100 gelowiges aan die lewe

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Geskenk 12: Hou Noord-Koreaanse Christene aan die lewe” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek