skip to Main Content

Geskenk 12: Hou Christene in Noord-Korea aan die lewe

R260.00R26,000.00

Noord-Koreaanse Christene ervaar die ergste vervolging in die wêreld. Soveel as 50,000 tot 70,000 van hulle word in arbeidskampe aangehou en gemartel.

“Esther”, ʼn oorlewende van die gevangenekampe, sê, “Ons is soos diere behandel. Die sel was net 4m2 en daar was 40 insittendes. Dit was ʼn pynlike ervaring.”

R260 Hou 1 gelowige aan die lewe met noodleniging en geestelike ondersteuning
R2 600 Hou 10 gelowiges aan die lewe met noodleniging en geestelike ondersteuning
R26 000 Hou 100 gelowiges aan die lewe met noodleniging en geestelike ondersteuning

Nuwe keuse

Beskrywing

Duisende ander geheime gelowiges benodig dringend kos, medisyne, klere en skuiling om hulle aan die lewe te hou, en hulle versoek Bybels om hulle te help om sterk te staan in hul geloof in Christus.

Jou Geskenk van Hoop kan help om die te “versterk wat oorbly” van die ondergrondse Kerk in Noord-Korea, terwyl gelowiges wag en bid vir God se verlossing.

R260 Hou 1 gelowige aan die lewe met noodleniging en geestelike ondersteuning
R2 600 Hou 10 gelowiges aan die lewe met noodleniging en geestelike ondersteuning
R26 000 Hou 100 gelowiges aan die lewe met noodleniging en geestelike ondersteuning

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Additionele Informasie

Geskenk

Hou 1 gelowige aan die lewe, Hou 10 gelowiges aan die lewe, Hou 100 gelowiges aan die lewe

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Geskenk 12: Hou Christene in Noord-Korea aan die lewe” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek