skip to Main Content

Geskenk 11: Bring traumasorg aan slagoffers van uiterse geweld

R215.00R860.00

Nadat Islamitiese militante, van Al-Sjabaab, Grace se dorp in Kenia aangeval het, was haar familie en bure erg getraumatiseer. Hulle het gesien hoe hul geliefdes vermoor word en moes vir ure of dae in die bos wegkruip.

  • R215 help 1 persoon om traumasorg te ontvang
  • R860 help ʼn gesin van 4 om traumasorg te ontvang
Nuwe keuse

Beskrywing

Alvaro en Trinity is gruwelik gebrand toe ʼn petrolbom twee jaar gelede op hul kerkterrein gegooi is. En die kinders en families wat daar was, is steeds getraumatiseer deur wat daardie dag gebeur het.

Wanneer Alvaro sy ma sien kook, skree hy, “Maak die vuur dood, Mamma!” Die voortdurende pynlike mediese behandeling is ook emosioneel steurend.

Jou Geskenk van Hoop kan traumasorg voorsien aan Christene wat die ergste vorme van vervolging ervaar, veral in plekke soos Afrika waar uiterste geweld besig is om toe te neem.

R215 Help om 1 persoon met traumasorg te bedien

R860 Help om ʼn familie van 4 met traumasorg te bedien

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Additionele Informasie

Geskenk

Traumasorg vir 1 persoon, Traumasorg vir 'n gesin van 4

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Geskenk 11: Bring traumasorg aan slagoffers van uiterse geweld” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek