skip to Main Content

Geskenk 10: Reageer op die dringendste en sensitiefste behoeftes van Christene

R50.00R500.00

Vervolging neem skerp toe en versprei wêreldwyd. Jou ondersteuning is noodsaaklik om die Liggaam van Christus te help versterk terwyl talle ander dit probeer vernietig.

R50 om aangewend te word waar die nood die grootste is
R100 om aangewend te word waar die nood die grootste is
R250 om aangewend te word waar die nood die grootste is
R500 om aangewend te word waar die nood die grootste is

Nuwe keuse

Beskrywing

Vervolging neem skerp toe en versprei wêreldwyd. Jou ondersteuning is noodsaaklik om die Liggaam van Christus te help versterk terwyl talle ander dit probeer vernietig.

Deur jou Geskenk van Hoop, sal jy verseker dat geestelike en praktiese hulp vinnig beskikbaar is wanneer vervolging plaasvind.

R50 om aangewend te word waar die nood die grootste is
R100 om aangewend te word waar die nood die grootste is
R250 om aangewend te word waar die nood die grootste is
R500 om aangewend te word waar die nood die grootste is

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Additionele Informasie

Gift

R50 om aangewend te word waar die nood die grootste is, R100 om aangewend te word waar die nood die grootste is, R250 om aangewend te word waar die nood die grootste is, R500 om aangewend te word waar die nood die grootste is

Back To Top
×Close search
Soek