skip to Main Content

Geskenk 10:Help om arm vervolgde gemeenskappe te verander

R1,027.00R2,054.00

Christen-bestaansboere in Oos-Afrika gebruik die vaardighede wat hulle by Farming God’s Way-programme leer, aangebied deur Geopende Deure, om hul gemeenskappe te verander.

R1 027 Help om 1 Christenboer op te lei
R2054 Help om 2 Christenboere op te lei

Nuwe keuse

Beskrywing

Christen-bestaansboere in Oos-Afrika gebruik die vaardighede wat hulle by Farming God’s Way-programme leer, aangebied deur Geopende Deure, om hul gemeenskappe te verander.

“Met die metodes wat ons by hierdie kursus geleer het, het ons drie keer meer mielies as gewoonlik geproduseer,” sê Matthew. “Nou is my stoor vol, en my familie eet voedsame kos. Nou sal mense wat nie van die Bybel wou hoor nie, luister. Ons gee hulle hoop.”

Jou Geskenk van Hoop kan hierdie strategiese program met Christenboere in vervolgde gebiede deel om hulle te help om armoede te oorkom en Christus met ander te deel.

R1 027 Help om 1 Christenboer op te lei
R2054 Help om 2 Christenboere op te lei

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Additionele Informasie

Geskenk

Lei 1 boer op, Lei 2 boere op

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Geskenk 10:Help om arm vervolgde gemeenskappe te verander” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek