skip to Main Content

Geskenk 1: Berei gelowiges voor om erge vervolging te verduur

R240.00

Pastoor Khushal is deur vriende soos jy geborg om ʼn seminaar by te woon wat hom voorberei het op onvermydelik vervolging. “Tydens die seminaar het ek gevoel hoe my innerlike krag terugkeer,” het hy gesê. “Dit het my én my familie versterk… nou vrees ek nie die dood nie.”

R240  Help 1 gelowige om vervolging te verduur

Beskrywing

Gelowiges kan so geskaad word deur vervolging dat hulle hul geloof heeltemal versaak. “Sulke gebeure maak verseker ʼn impak op ʼn mens se lewe,” sê pastoor Khushal nadat hy baie gewelddadige aanvalle in Indië verduur het. “Ek het na die tyd aan trauma gely.”

Pastoor Khushal is deur vriende soos jy geborg om ʼn seminaar by te woon wat hom voorberei het op onvermydelik vervolging. “Tydens die seminaar het ek gevoel hoe my innerlike krag terugkeer,” het hy gesê. “Dit het my én my familie versterk… nou vrees ek nie die dood nie.”

Jou Geskenk van Hoop kan Christene voorberei om erge vervolging te verduur en God se Koninkryk uit te bou waar geloof die meeste kos deur ʼn 4-dag Standing Strong Through the Storm intensiewe opleiding.

R240  Help 1 gelowige om vervolging te verduur

*Elke geskenk uit hierdie katalogus verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke projek of bedieningsarea. Indien enige projek ten volle befonds word, sal jou geskenk aangewend word waar die behoefte die grootste is. Sommige name en foto’s is verteenwoordigend om die identiteit te beskerm van diegene wat vervolg word vir hul geloof.

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Geskenk 1: Berei gelowiges voor om erge vervolging te verduur” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek