Die Vervolgdes
R160.00
Gemartel, gekruisig, verbrand en wreed vermoor – omdat hulle Christus as hul Verlosser aangeneem het. Dit is die lot van talle Christene in geslote lande.
Tans uit voorraad
Beskrywing
Gemartel, gekruisig, verbrand en wreed vermoor – omdat hulle Christus as hul Verlosser aangeneem het. Dit is die lot van talle Christene in geslote lande.
In Die Vervolgdes vertel die bekende skrywer, Jacqueline Leuvennink, aangrypende ware verhale uit die vervolgde kerk. Sy wys hoe Jesus se woorde waar word toe hy gesê het: “Geseënd is julle wanneer die mense julle ter wille van my Naam beledig en vervolg en valslik al wat sleg is van julle sê. Wees bly en verheug, want julle loon is groot in die hemel…”
Additionele Informasie
Weight | 0.290 kg |
---|
Resensies
Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.