skip to Main Content

I Dared to Call Him Father

R150.00

Hoe gee ek myself totaal aan God oor? Wat gebeur wanneer ek dit doen?

I Dared to Call Him Father is ʼn boek vir elkeen wat al ooit hierdie vrae gevra het

Dit is ʼn aangrypende ware verhaal van Bilguis Sheikh, ʼn vooraanstaande Moslemvrou van Suid-Asië
wat haarself voor hierdie vrae bevind het by die kruispad van haar lewe – en wat verstommende antwoorde gekry het.

Haar hele lewe is omgekeer namate ʼn reeks vreemde drome haar op ʼn soektog gestuur het wat veraltyd haar hart, gedagtes en siel in beslag sou neem.

Dié 25ste herdenkingsuitgawe bevat ʼn nawoord van ʼn Westerse vriendin van Bilquis, asook ʼn nuwe
bylaag oor hoe Oosterse lande die Weste verryk.

SKU: 978-1869203894 Kategorie:

Beskrywing

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “I Dared to Call Him Father” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek